LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hipporetreat & Tiger Fishing | LekkeSlaap
+15

Hipporetreat & Tiger Fishing

7 resensies
Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Hipporetreat & Tiger Fishing
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marjorie H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marjorie H
Saam met vriende

Die mooiste plek, op die oewer van die Komati-rivier. Rustig, privaat en assemrowend mooi. Ook net 15 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin se hek.

’n Paar minute se ry vanaf Komatipoort en die Mosambiek-grens. Alle geriewe is beskikbaar en as ek n hengelaar was wat ’n paar tiervisse wou uittrek op my eie voorstoep, terwyl die braaivure brand in die agtergrond, sal ek nie verder soek as Hipporetreat nie.

Tanya H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H
Enkelreisiger

Simple and pleasant

Simple and pleasant, easy stay over

Stephanus S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus S

Lekker gekuier - baie dankie.

Ideaal - plek vir vissermanne.

Tobie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende pragtige plek.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat hou van die natuur en rustigheid. Vreeslik aangename gasheer. Ons het dit baie geniet. Dankie Adriaan.

Marian P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian P
Besigheidsreis

Skoon, netjies en rustig.

Baie lekker om te bly, veral as jy wil gaan visvang.

Hipporetreat & Tiger Fishing's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Adriaan en Magda.

Hipporetreat & Tiger Fishing
Chrisjan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vinnig oorslaap voor ons die grens oorgaan.

Ons het in die donker aangekom en in die donker vertrek, so kon nie sien hoe die plek in die dag lyk nie. Plaashuisgevoel, met 'n paar plaashonde. Lyk na rustige kuier-setup langs die rivier.

Karina V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Was vriendelik ontvang. Eienaars was uiters gasvry. Beslis waarde vir geld. Kan maklik vakansie kom hou hier langs die rivier.

Hipporetreat & Tiger Fishing's terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap! Dit was heerlik om jul hier te hê. Hoop ons sien weer. Groete. Adriaan en Magda

Hipporetreat & Tiger Fishing
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R571/Mananga-weg, Seksie 8 The Hippos Erf 192, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52zizaPthsQ6XTIJcXWt6JKEj9cWcVEqRBSkerX8rQjzh8PAgr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R571/Mananga Road Section 8 The Hippos Farm Plot 192 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.480374474831 31.965360884742
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!