Histonet Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Histonet Apartment het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n balkon wat uitkyk oor Robbeneiland. Dit het 'n uitsig oor Big Bay en is net 3 minute se ry weg van Eden on the Bay af.

Die woonstel het 'n leefarea, eetarea en 'n oopplankombuis. Die kombuis beskik oor 'n skottelgoedwasser, 'n koffiemasjien, 'n stoof, oond en 'n yskas. Die leefarea het 'n platskerm TV en gerieflike rusbanke. Daar is gratis, privaat parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Nabye doendinge sluit die volgende in: visvang, branderplankry en vlieërbranderry. Die Atlantic Beach Gholfbaan is 8 km weg, Kaapstad Internasionale Lughawe is 32 km weg, Blaauwberg Hospitaal 1,9 km en Killarney se renbaan is 6,4 km weg.

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Histonet Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za