Historiese Groenpunt Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Historiese Groenpunt Huis is in die hartjie van Groenpunt se historiese gedeelte. Dit is naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Clifton se strande, Groenpunt Park, en Seepunt se promenade.

Historiese Groenpunt Huis het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n konigningrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die derde kamer het 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.

Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, eetgerei en breekware, mikrogolf, en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, yskas-vrieskas en tuimeldroër. En die sitkamer het gerieflike rusbanke en 'n kaggel.

Buite is daar 'n ruim veranda met 'n draagbare braai en 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Historiese Groenpunt Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Historiese Groenpunt Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za