Hlabelela Backpackers Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hlabelela Backpackers Lodge bied gedeelde selfsorgverblyf in grasdak-chalets in Banner Rest, Port Edward. Die lodge is in die Umtamvuna-vallei met 'n uitsig oor die rivier en Transkei geleë.

Verblyf by Hlabelela Backpackers Lodge beskik oor 4 grasdakeenhede wat slaapplek aan 2 en 8 gaste bied. Dié chalets het elkeen 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het toegang tot 'n privaat badkamer. Van die eenhede het privaat kombuise en die ander chalets het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Die lodge het ook braai-areas, 'n swembad en 'n kombuisarea waar etes bestel kan word. Goed gemanierde, klein- tot mediumgrootte-troeteldiere is welkom, mits dit vooraf gereël word.

Hlabelela Backpackers Lodge is naby die Ou Pont, die Umtamvuna Natuurreservaat, 5 minute van die strand af en naby die Red Desert-reservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Deens
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hlabelela Backpackers Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za