Hobbit House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hobbit House is in die bekoorlike dorpie, Kaapsehoop, geleë en is hoog teen die berge geset.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n sitarea en 'n eetarea, asook 'n kaggel. Die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n opwasarea.

Kaapsehoop bied verskeie besienswaardighede, soos voetslaan en stap tussen die ryk plantlewe, perdry op verskeie roetes, voëlkyk, die geleentheid om die bedreigde blouswaeltjie te sien en 'n Sondagmarkie. Die plaaslike kroeg, Salvador, is die ideale plek om die plaaslike inwoners te leer ken.

Slaapplek

'n Bespreking by Hobbit House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hobbit House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za