Oos-Kaap Akkommodasie by Molteno Hoedklip Lodge | LekkeSlaap
+55

Molteno Hoedklip Lodge

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudeklip Plaas, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 150 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Molteno Hoedklip Lodge is in die onverstoorbare platteland geleë, net 23 km vanaf Molteno, 'n Oos-Kaapse dorpie.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers (1 dubbelbed en 6 enkelbeddens) met 2 badkamers. Daar is 'n kombuis met basiese toebehore, 'n gemaklike sitarea, 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n leefarea met 'n kaggel en binnebraaigeriewe.

Die woning bied ook WiFi, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste is welkom om hul klein hondjies saam te bring vir stappies langs die nabygeleë rivier en die lowerryke populierwoud!

Daar is fantastiese besienswaardighede in en rondom die area, insluitend die Commando Drift Natuurreservaat, Steve Biko Garden of Rememberance en die Lawrence de Lange Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Molteno Hoedklip Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oudeklip Plaas, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Gaste dink Molteno Hoedklip Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf R3 150
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R3 150
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudeklip Plaas, Molteno, 5500, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZGIzNjQ1LWMwNDgtNDllNi1hZWZiLWMzNDk1YjRhZGIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 150  per nag (vir 8 persone) 5 5 1 5 Oudeklip Farm Molteno 5500 Oos-Kaap 086 999 0018 08:00-20:00 10:00 -31.24823183708 26.230212450027
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za