Hoedspruit Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hoedspruit Hotel bied bekostigbare verblyf in Hoedspruit, 'n dorpie aan die voet van die Klein Drakensberg en die spoorlyn vanaf Tzaneen na Kaapmuiden. Die omgewing is bekend vir sy pragtige bergreekse en wildlewe. Dit is die ideale bestemming vir 'n vakansie-avontuur weg van die besige stadslewe.

Verblyf word aangebied in dubbel of tripel en suite-kamers. Daar is storte in die badkamers. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV en privaat ingange in. Daar is parkeerplek vir trokke en busse ook.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, riviervlotvaart, voetslaan, fietsry en gholf in. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Krugerwildtuin, Hoedspruit Bedreigde Spesie Sentrum, Kapama Wildreservaat en Drakensig Gholfklub in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hoedspruit Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]