LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hoedspruit Hotel | LekkeSlaap
+11

Hoedspruit Hotel

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 4 resensies vir Hoedspruit Hotel
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.0/5
Sune O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sune O
Saam met vriende

Hulle is baie behulpsaam.

Hoedspruit het ons baie vinnig gehelp en was baie behulpsaam.

Hoedspruit Hotel's terugvoer

Hallo Sune,
Baie jammer ek gee nou eers terugvoering op jou resensie. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kliënte tevredenheid is ons strewe en sulke positiewe terugvoer gee gemoedsrus.
Vriendelike groete, Marisa Claassens.

Hoedspruit Hotel
Godfrey M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Godfrey M
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Daar was bv. nie 'n teelepel in die kamer nie, ons moes vra. Dit is nie wat mens sal verwag nie. Was darem skoon, maar ons sal nie weer daarheen gaan nie.

Hoedspruit Hotel's terugvoer

Jammer oor dit, ek sal die saak opvolg. Dit is onaanvaarbaar.

Groete,
Kerneels Claassens

Hoedspruit Hotel
Yvonne C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne C
Besigheidsreis

Nie baie aangenaam nie.

Kamer was vuil en vol kokkerotte. Krane het in die rondte gedraai, wat veroorsaak het dat die water by die wasbak teen die mure afgeloop het tot op die vloer.

Yvonne L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Enkelreisiger

Baie behulpsame personeel en bestuur. Het 'n probleem uitsorteer sonder enige probleme. Baie dankbaar daaroor.

Sien sterre.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoestraat 1, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiMTdiODhmLTk5ODktNDMxYS1iODNiLWIzYmRkNTEwY2JhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 1 Koedoe Street Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.351803046993 30.95028206706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!