Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoeka Toeka Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 65 resensies vir Hoeka Toeka Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Grace N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace N
Enkelreisiger

I enjoyed my stay.

It was good and perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Besigheidsreis

Baie bullike en gerieflike plek.

Baie vriendelike personeel en fantastiese dienslewering. Baie gerieflik en naby aan winkels, maar het self 'n kosverkooppunt wat fantasties is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oor geslaap vir die aand.

Ja, net oor geslaap vir die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik.

Ons is baie gasvry ontvang en het baie lekker oorgebly. Heeltemal voldoende vir ons oorslaap oppad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolores R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolores R
Gesin met klein kinders

Uitstekende, vriendlike diens. Regtig baie goeie waarde vir geld.

Ja, ons het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Thank you, Dolores, it was just a pleasure. Regards,
Tertia

Hoeka Toeka Guest House
Hendrik R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Besigheidsreis

Goed uitgerus.

Lekker rustig en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka H

Hulle was baie behulpsaam en vriendelik.

Baie behulpsaam en vriendlik, my gasheer vir wie ek die slaapplek geboek het was baie gelukkig met hulle verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Baie dankie

Hoeka Toeka Guest House
Tebogo B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best guest houses, I could always attend.

It was amazing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Thank you very much we appreciate it.

Hoeka Toeka Guest House
Tebogo B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was great and an amazing stay. I wish to turn there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Thank you for the review

Hoeka Toeka Guest House
Amanda J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda J
Gesin met klein kinders

Glad nie vriendelik ontvang nie, met aankoms dadelik herinner dat daar nog geld uitstaande is, nog voor ons die kamer gesien het.

Voorstel: Met gaste se aankoms, gee die beurtkragskedule aan hulle deur en nie eers 15 min voor dit beurtkrag is nie. En stel gaste dan in kennis dat indien dit beurtkrag is, daar glad nie water is nie, so mens kan nie stort/tandeborsel nie. Dit sal help as mens vooraf weet om mens se reëlings daarom te reël. Tweepuntkragproppe sal ook 'n voordeel wees veral by die bedkassie waar mens gewoonlik jou foon wil laai.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Boshoff D
Gesin met klein kinders

Beter verwag.

Sal nie weer gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nora R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nora R
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Ek en my vriendin was in Mokopane vir 'n gholfnaweek. Ons het 'n plek gesoek wat netjies en ruim is en waarde vir geld bied. Tydens my bespreking het ek die resensies oor Hoeka Toeka gelees, en navraag gedoen oor die bed in Kamer 5 (wat ek aanvanklik bespreek het) waaroor vorige gaste gekla het. Ons is 'n ander kamer (nr 6) aangebied, sonder om te noem dat dit ons R50 per nag ekstra sou kos. Ek het dit eers besef toe ek die nuwe kwotasie gekry het en wou betaal. Die foto op die website is 'n totale wanvoorstelling van die kamer. Op die foto lyk die kamer ruim, terwyl dit erg beknop was as gevolg van 'n stapelbed wat langs die dubbelbed ingedruk is. Soveel so dat daar glad nie spasie vir 'n bedkassie tussen die beddens was nie. Die grootte van die kamer regverdig glad nie die ekstra bed nie. Dit was ook stowwerig en glad nie skoon onder die bed nie. Daar is net een kragprop in die kamer, agter die bed, met 'n verlengkoord wat in 'n bondel langs die bed lê. Die bedlamp, ketel en mikrogolf kon glad nie regstreeks ingeprop word nie. Inteendeel, ons moes die ketel op die vloer langs die bed sit om water te kook. Die yskas was ook nie aangeskakel nie. Die stort se glas was vuil en vol kalkaanpaksels. Die stortkop is stokoud en verkalk en het net een straal water gespuit. Nadat dit aan die eienaar genoem was, is niks daaraan gedoen nie. Ons het die eerste aand en volgende oggend in koue water gestort aangesien ons onbewus daarvan was dat ons die water vir 10 minute, of selfs langer, moes laat loop voor dit warm sou word. Die tweede aand het ons 23:00 besef iemand is besig om aan die geyser te werk, reg onder ons kamervenster. Geen verskoning is vir die waterprobleme aangebied nie. Die slot vir die hek op straatfront het wel gesluit, maar val uitmekaar as jy dit oopsluit, wat ons minder veilig laat voel het. Die verblyf was substandaard en ons sal dit beslis vir niemand aanbeveel nie. As mens ‘n gastehuis wil bedryf, moet jy ten minste gehoor gee aan jou gaste se klagtes.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Taryn P
Saam met vriende

The room we booked and paid for wasn't available.

The people were very kind, but service was not great. The room we booked and paid for wasn't available (4 people), so we were put into 2 separate rooms, one of which wasn't cleaned after previous guests stayed there. The Wi-Fi didn't work either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie F
Gesin met klein kinders

Bed slaap lekker en die kamer het lugreëling wat 'n enorme voordeel is. In die stort is egter "black mold" wat 'n gesondheidsgevaar inhou.

Die foto-voorstelling van die kamer is korrek, behalwe vir die stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Besigheidsreis

Lekker braai-area.

Als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Besigheidsreis

Great and friendly service.

The bed in our room was not in a good state but overall the service was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Salome K

Vriendelike diens en tegemoedkomend.

Lieflike bakkery op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very excellent and cosy.

I am going to recommend you to all my friends and family. We really enjoyed our stay and going to book again. Thanks so much for your hospitality and your employer is a very cool person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dumisani Z - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dumisani Z
Gesin met tieners

I enjoyed my stay the staff was very friendly and helpful.

If you can fix your showers and the gate couldn't lock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfied.

Welcomed and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khesani Innocentia N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khesani Innocentia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and friendly staff.

I enjoyed my stay and would definitely recommend it to anyone who is interested.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gerieflik!

Baie lekker gebly en gerieflike net jammer ons toilet het nie gewerk nie en moes water met 'n emmer in die bak gooi om dit te gebruik. Verder oor die algemeen baie goed. Sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isebel U - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isebel U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek saam met my eggenoot.

Skoon, netjies en baie vriendelik. Veilig en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, het tuis gevoel.

Was baie lekker. Ons het die kafee geniet, lekker eetgoed. Glad nie duur nie. Baie aangename en hulpvaardige eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelebogile D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kelebogile D
Saam met vriende

My stay was pleasant.

Will definitely use it when I travel to Mokopane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better

I enjoyed staying there and all went well, but later when I was at home I just received a call that I broke the kettle?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Besigheidsreis

Absolute waarde vir geld.

Sal enigetyd weer daar bly. Bekostigbaar, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Besigheidsreis

Kon lekker rus sonder verstoring wanneer nie gewerk het nie!

Het meestal gerus sonder verstorings wanneer daar nie gewerk is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
David J
Saam met eggenoot / lewensmaat

No vehicle security. Gate faulty. Opens by hand.

On arrival we were given keys and a gate remote which didn't work. Excuse was that the remote must be faulty. Another remote arrived: also no action. They told us it would be repaired. The gardener told me the gate had been faulty for a long time. When we arrived at 11:30 PM the gate could still be opened by hand and all the contact numbers given to us did not exist or no one answered. One small bath towel and one hand towel for two guests. Only rooibos tea bags available. On leaving another employee told me to reverse out quickly before the gate closes again. Not happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam, maar het gesukkel met die hek.

Die hekmotor het probleme gegee en ons remote was foutief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay.

Daar was nie toiletpapier met aankoms nie. Ek het net daarvoor gou gaan vra toe die eienaar afgaan oor hoe swak die personeel is wat nie die kamer gediens het nie. Ek dink dis swak styl om jou personeel met kliënte te bespreek. Ek het glad nie daarvan gehou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Witness C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Witness C
Gesin met klein kinders

Pleasant.

I enjoyed my stay. The hospitality surpassed expectation. This place is now my fixed guest house for every trip I make to Limpopo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

I enjoyed every moment. Receptionist is friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Dear Martha,

Thank you so much for your review.

Kind Regards
Simone
Hoeka Toeka

Hoeka Toeka Guest House
Linesia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linesia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

The breakfast was very delicious and good customer service, but the signage is not visible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gemaklik.

Die koffie en suiker kan gerus meer aangevul word voor 'n mens se aankoms, maar verder was ons te vrede gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annemarie H
Gesin met tieners

Water was 'n probleem.

Glad nie wat ons verwag het nie. Water was 'n probleem, feitlik geen water of warm water in die aand nie. Geen messe, vurke, borde of lepels nie. Geen vrieskas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Ons vra onverskoning vir die water probleem. Daar was lug in die pype as gevolg van n nuwe geyser wat geinstalleer is. Ons rus nie kamers uit met eet gerei nie maar is altyd by die kantoor beskikbaar. Ons vra ook onverskoning die yskas in kamer 1 het ongelukkig nie n vries hokkie nie.

Hoeka Toeka Guest House
Flo S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flo S
Saam met vriende

Friendly - bit of TLC needed.

Have to boil the kettle on the nightstand between the beds - an extension cord would have been great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelik. Benodig bietjie aandag.

Moes die ketel kook op die bedkassie tussen die beddens. 'n Verlengingskoord is nodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Thank you so much for your feedback. Hope to see you again soon.

Hoeka Toeka Guest House
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D
Enkelreisiger

Aangenaam.

Bekostigbare verblyf wat nie inboet op kwaliteit nie. Dit was die tweede keer wat ek Hoeka Toeka gebruik en ek sal weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mapimpana M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mapimpana M
Enkelreisiger

For sleep and go I can recommend.

Misled for been self catering and we had a situation on our first night as we were not allowed to go to the kitchen. The place is also not easily identified as there is no proper or visible signage outside to show there is a guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Good day Mapimpana,

I did apologise for the inconvenience for you getting the wrong information about the self-catering situation. We also did go out of our way to accommodate you and your guest by cooking your meals the next day.
You did, in fact, finish cooking your meal the first night as I came in to the guest house to address with your complaints after hours.

We regret that this situation put a shadow on your experience with us and hope to see you back here in the future. We will follow up on our communications from now on.

In connection to our signage, we are looking into that. Thank you for your input on the matter.

Best regards,
Cat

Hoeka Toeka Guest House
Corrie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met vriende

Kan aanbeveel.

Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B
Saam met vriende

Netjies, waarde vir geld.

Die terugvoer vanaf gaste wat daar ingeboek was, was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M
Besigheidsreis

Baie rustig en waarde vir geld.

Baie netjies, skoon, goeie ligging en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A stop over for one night.

The smell of stale cigarette smoke residue in the room spoiled our one night stay over and even the optional room offered to us was not much better. Erratic water supply was another unpleasant experience. I would not recommend Hoeka-Toeka to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hoeka Toeka Guest House se terugvoer

Good day,
Please note that we are experiencing a water crisis in Mokopane where we only have water for a few hours per day, and we are currently putting up water tanks to avoid this matter. We also have the notices up in the rooms to say that with the water crisis the guests can just ask for the pump to be switched on, there is the schedule aswell on the notice of the times that the pump will be switched on. Thank you for using us for your stay over. Kind Regards Hoeka Toeka

Hoeka Toeka Guest House
Marina D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Skoon en netjiese kamers met alles wat mens nodig het.

Baie dankie vir 'n heerlike oornagplek! Na ons funksie, het ons laat aand teruggekeer na Hoeka Toeka en toe nog 'n rukkie op die stoepie saamgekuier, waarna almal na hulle onderskeie kamers gegaan het. Werklike billike tariewe vir die geriewe beskikbaar, ons beveel julle beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules Philippus E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en privaat, skoon en netjies.

Baie huislike atmosfeer. Definitief aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mokgadi D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mokgadi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reliable.

I didn't know that I must have checked-in before 19:00. I called and let them know and to my surprise they made arrangements. We arrived at around 21:00 and we were able to get to our clean and cosy room with no hassle. The morning we had assistance when we had to leave very early. I would recommend this place any day. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cjm ( Ria ) T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cjm ( Ria ) T
Enkelreisiger

Tevrede met fasiliteit.

Baie kort verblyf - slegs een nag oorgeslaap vir twee dae se gholf toernooi, skoon en netjies. Ek het lekker gebly en sal indien nodig weer van die fasiliteit gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Ons het ernstige verkeers-opeenhopings beleef a.g.v. skole wat gesluit het en reënweer. Dit het ons aankomstyd met ure vertraag en die personeel het dadelik alternatiewe reëlings voorgestel. Kamers word elke dag skoongemaak. 'n Verrassing was die bottels water wat ingesluit was by die prys. Ek sal aanbeveel dat daar 'n bedlampie by die bed is. Makliker om die lig af te sit in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona A
Enkelreisiger

Uitstekend, gasvry en net lekker. Beste mense en plekkie in Mokopane. Gaan volgende jaar weer bespreek!

Gaan volgende jaar weer bespreek vir die jagseisoen. Dit was fenomenaal! Daar was niks te kort nie en die mense daar is vriendelik en gasvry en dit was uit die boonste rakke. Mense kan gerus daar inboek. En die koeke, lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Gesin met tieners

Warm and friendly.

Neat and clean. Will recommend to anyone travelling in a group or as a family through Limpopo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikie C
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloria T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We enjoyed every moment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S
Saam met vriende

Lekker oornagplek.

Ons was 'n klomp vriende wat net oorgeslaap het vir die aand, op pad na ons vakansie. Was baie netjies, en sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette N
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Hoeka Toeka is gerieflik, vriendelik en geleë naby restaurante. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kegomoditswe S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kegomoditswe S
Saam met vriende

Great service.

Great service, we were well taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Enkelreisiger

Gasvrye mense en lekker rustig.

Gasvrye mense. Lekker aandete gehad en kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorstraat 15, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6859ecc5e81b1c1bc304441ed258b3ba24ac9190b71dacb663a284b17d47858ef07a96d2320a190bfa88a95f237141113c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 65 5 1 4 15 Voor Street Mokopane 0601 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.192195 29.013564