Hoekie B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hoekie B&B is in die styl van 'n tipiese vissershuisie gebou en is slegs sowat 20 meter vanaf die hoofstrand in Paternoster geleë. Hoekie B&B bied 'n stil en rustige wegbreekplek en heerlike ontbyt. Kom sit op die stoep en geniet 'n glas wyn terwyl jy die uitsig oor die mooiste strand en sonsondergang indrink.

’n Mobiele spa word aangebied en daar is ’n reeks behandelings om van kies terwyl jy na die ontspannende gedruis van die Atlantiese Oseaan luister.

Daar is 3 kamers wat elkeen 2 enkelbeddens het en waarvan 1 'n privaat sondek het, sowel as 1 dubbelkamer met 'n privaat sondek en 1 enkelkamer. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale (gasvryheidspakket), koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Vanuit die leefarea, stoep en kamers kan gaste lieflike uitsigte uitsigte geniet. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar en gratis WiFi in die gastehuis.

Rook is verbode in die huis. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Hoekie B&B kan ongelukkig nie kinders jonger as 13 jaar akkommodeer nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hoekie B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za