Walvis Self catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Walvis Self-Catering House bied gerieflike en stylvolle verblyf vir 4 mense (kinders van 2 jaar oud word as 'n gas beskou). Die pragtig versierde strandhuis bied asemrowende uitsigte, 2 en suite-slaapkamers, 'n kaggel, 'n buitebraai, 'n plasmaskerm-TV met volledige DStv, 'n elektriese oond en stoof, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, verwarmer, haardroërs en uitstekende uitsigte van die leefarea, patio en hoofslaapkamer af.

Ons voorsien parkeerplek van die straat af en die eenheid is net 40 m van die strand af. Ongelukkig word rook nie binne die huis toegelaat nie en ons is ongelukkig ook nie troeteldiervriendelik nie.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Paternoster is 'n bestemming wat heeljaar gewild is en beroemd is vir die tradisionele vissershuisie-argitektuur en eindelose strande.

Slaapplek

'n Bespreking by Walvis Self catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Walvis Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za