Paternoster Akkommodasie by Walvis Self catering | LekkeSlaap
+43

Walvis Self catering

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Walvis
Die tarief sluit 'n DStv-hotelpakket, handdoeke vir die badkamer en beddegoed in.
Belasting en Ekstras

Sleutel- en breekskadedeposito: R500. Dit is met aankoms betaalbaar en is terugbetaalbaar binne 5 tot 7 werksdae na vertrek, na die huis nagegaan en alles in orde gevind is. Kredietkaartbesonderhede moet ook voorsien word. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word sonder 'n deposito of kredietkaartbesonderhede nie.

Minimum-verblyftydperk:
Laag- en midseisoen: 2 nagte.
Langnaweke: 3 of 4 nagte.
Paasnaweek: 4 nagte.
Hoogseisoen: 7 nagte.

Ons het 'n mobiele spa. Marissa bied verskeie behandelings in die huis. Bespreek 'n behandeling saam met jou bespreking. Dit kos ekstra.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stradloperweg 38, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYzQyMDI3LTAzZmUtNDUzNy1iYTA2LTliZTQyMGFiYTI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 38 Strandloper Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -32.80786 17.893765
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za