LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+15

Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Goedgenoeg Plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie is tussen die Tsitsikamma- en Suuranys-bergreeks geleë en bied selfsorgverblyf op 'n plaas.

Gaste kan die Kapokkie vir 2 gaste bespreek, en dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie is net 4 km vanaf Kareedouw en 24 km vanaf Eersterivierstrand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R62, Goedgenoeg Plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Goedgenoeg Plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa43a65950b33ac9e0e73c47daa32b34446986b5981b060806631f7a1ffd4437bd00f596787d0190e997d5482317fd381c224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, nou Vanaf R440  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off the R62 Goedgenoeg Farm 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.947076228665 24.329045008496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!