LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+15

Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Helga J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga J
Saam met eggenoot / lewensmaat

So pragtig en skoon en die vriendelikste mense.

Ons het die plat-op-die-aarde atmosfeer geniet en dit was pragtig skoon en alles wat ons benodig het. Die badkamer is heerlik groot.

Selenta C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selenta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ruim kothuis. Goed toegerus vir 2 gaste.

Erhard J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard J
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer.

Baie netjies en waarde vir geld.

Johan R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, baie netjies.

Vriendelik verwelkom. Daar is moeite gedoen met ekstras soos drinkwater, beskuitjies. Baie netjiese verblyf en alles wat mens nodig kon kry vir selfsorg was beskikbaar.

Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê.

Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Goedgenoeg Plaas, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa43a65950b33ac9e0e73c47daa32b34446986b5981b060806631f7a1ffd4437bd00f596787d0190e997d5482317fd381c224?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550, nou Vanaf R440  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 Off the R62 Goedgenoeg Farm 6400 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.947076228665 24.329045008496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!