Oudtshoorn Akkommodasie by Hoephoep | LekkeSlaap
+7

Hoephoep

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: El Dorado 102, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hoephoep is 'n netjiese en volledig toegeruste selfsorg-eenheid wat baie goed geleë is in Oudtshoorn. Kom slaap salig op die pragtige antieke beddens en ontspan op die luukse meubels in die sitkamer. Dis die ideale wegbreek-bestemming.

Dié eenheid het slaapplek vir 5 tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n bad en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n slaapbank vir 2 gaste en 'n TV. Gaste wat op die slaapbank slaap moet hulle eie beddegoed saambring.

Kom geniet die sterre van die Klein Karoo wanneer, terwyl jy 'n vleisie oor die kole gooi.

Slaapplek

’n Bespreking by Hoephoep sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Hoephoep
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • El Dorado 102, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoephoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: El Dorado 102, Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3MTI3YTA1LWRiMWQtNDZhNC1iYzJlLTVmMzYxNmJlMTU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 102 El Dorado Buitekant Street 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.582602450141 22.192442305743
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za