Hofmeyr Street
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hofmeyrstraat 30, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hofmeyr Street bied gerieflike verblyf in ’n gastekamer op 'n residensiële erf wat smaakvol versier is en waar die eienaars ook woon. Dié kamer het ’n aparte ingang en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek. Die perseel is naby Welgemoed wat tussen Bellville en Tygerberg Natuurreservaat in Kaapstad geleë is.
Die oopplan-kamer het ’n pragtige uitsig op die berge in die verte. Daar is ’n koningingrootte-bed, ’n kot en ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n stort in die kamer. Ander geriewe in die kamer sluit ’n lessenaar, vinnige internet, ’n sitarea, yskas, mikrogolf, boeke, TV met sekere DStv-kanale en koffie en beskuitjies in.
Die perseel is 17,8 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby verskeie wynlandgoedere.
Slaapplek
’n Bespreking by Hofmeyr Street sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hofmeyrstraat 30, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Hofmeyr Street het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgemoed Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hofmeyrstraat 30, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom