Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogrock Falls

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 42, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hogrock Falls bied gemaklike verblyf in 3 woudkothuisie in Hogsback. Dis maklike bereikbaar vanaf die watervalle en pragtige woud, en bied fantastiese uitsigte vanaf die dek wat lyk asof dit bo die bome sweef. Daar is ook 'n paadjie van elke kothuis af wat na verskeie watervalle en woudwandelings lei.

Silver Birch-kothuis bied oopplan-verblyf met 'n solderkamer-styl en is versier met oorspronklike skilderye deur die kunstenaar wat die kothuis ontwerp het. Geniet die Victoriaanse bad soos jy deur die bome loer en ontspan in die knus sitarea wat rondom 'n kaggel gerangskik is. Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste in 1 dubbelbed en 1 koninggrootte-bed. Die beddens is oorgetrek met dons-duvets vir koue winteraande. Daar is ook 'n kombuis en gaste het toegang tot die draagbare braai. Gaste mag nie op die houtdek braai nie.

Copper Aloe-kothuis lyk soos 'n 'hobbit'-huisie en kyk uit oor die woud. Die sitarea is rondom 'n houtkaggel gerangskik en het 'n enkeldagbed met 'n uitsig oor die bome. Die badkamer het 'n waterkan-styl-stort. Die plaasstyl-kombuisie is vir selfsorg toegerus. Daar is slaapplek vir 2 tot 4 gaste in die kothuis op 1 koningingrootte-bed, 'n enkelbed en nog 1 slaapplek in die sitarea indien nodig. Soos Silver Birch het gaste ook toegang tot die draagbare braai en 'n vuurput-area.

Hobbit Hollow is 'n magiese huisie in die Hogsback-woud naby privaat watervalle. Hierdie unieke huisie het 'n dak waarop gras groei, net soos 'n regte Hobbit-huis. Daar is 'n dubbelbed op die tussenvlakverdieping en 'n oulike "ondergrondse" kamer vir die gaste wat mal is oor avontuur hou. Al die vensters bied uitsigte oor die woud en 'n kort paadjie lei na 'n pragtige privaat waterval. Daar is ook 'n knus kaggel en 'n unieke watervalstort.

Die kothuisie is naby genoeg aan mekaar om toe te laat dat gaste heen en weer beweeg tussen hulle sodat groter groepe hier kan bly. Gaste kan kyk hoe die son sak vanaf die dek, terwyl hulle 'n skemerkelkie of 'n braai geniet en luister na die klanke van die nabye watervalle. Hogrock Falls is ideaal vir paartjies, enkelreisigers, sakereisigers en gesinne. Dit is 'n plek waar gaste die skoonheid van die omgewing kan ervaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Hogrock Falls
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoofstraat 42, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hogrock Falls het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 42, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9a9e335bfc1bba94c0c95886318de82d4fafef3fc4eee09511b2ba8f388f3312f89440fd37f9e9e3af44d55f621eb82b2ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 42 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.57522 26.91559
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem