Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogs Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Hogs Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Veronica S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Lekker geswem/gerus van die stadsgewoel, stilte waardeer, sal graag terugkeer.

Wat 'n aangename verrassing! 'n Eenheid wat skoon en netjies is, breekware skoon en geskik vir gebruik, ordentlike toestelle wat goed werk. Kan sien dat beplanning in die eenheid ingespan is. Al wat ek sou byvoeg, is 'n klein eet/sitkamer vir reën dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eskal B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eskal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Goed gelee. Ruim huis en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie goed ontwerp en baie goed toegerus en weelderig ruim. Die huis is ook baie goed gelee. Dit was net 'n heerlike naweek en ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was lekker.

Verblyf was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en gemaklik.

Baie aangename 2 dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place only an hour and half out from JHB.

Really a beautiful place, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi in die bos.

Ons het die tented camp baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eden D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome anniversary trip!

We stayed this past weekend at Hogs Guesthouse in the Luxury Tent 2 for our one-year wedding anniversary. We really had the best time, relaxing by the pool and watching the animals and sunset. The Luxury Tent has everything you need! It's beautifully designed, clean, and in such a peaceful setting. It's spacious and private, the perfect getaway. A big thank you to Klaudia, Gareth, Bianca, and especially Elliot! They were all so friendly, helpful, and welcoming. We will definitely be back very soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloize M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

Hogs was more than just a break. The stunning, well-equipped tent, the fact that our dogs had space to play around, the friendly hosts, and the comfortable bed with luxurious finishes made our stay enjoyable. We also appreciated the small splash pool. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bos-vrede met 'n uitsig en alles wat nodig is, word aangebied en werk baie goed daarby!

Ons tent was baie goed toegerus met spasie en alles wat benodig word, werk baie goed. Alles is skoon en netjies en Gareth (eienaar) het ons persoonlik ontvang en tuis laat voel. Die uitsig oor die bos skep 'n baie lekker atmosfeer en die alleenstaande akkommodasie bied baie privaatheid en rustigheid. Ons sal verseker weer hier kom draai. Die naggeluide van die "township" in die verte is soms opgetel, maar darem nie te naby dat dit baie steurend was nie. Kan definitief Hogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anrich T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrich T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a must visit place!

The owners were exceptionally helpful and provided a lot of information even prior to our arrival. The place is neat, caters for all possible needs, private and well look after. The service is exceptional with the occasional check-in if all is still in order. The unit is spacious and comfortable. Will definitely be a stay of choice! Thanks, Hogs' Team!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico/yvonne R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nico/yvonne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, mooi omgewing. Privaat.

Ons het 'n rustige kuiertjie gehad, sou net voorstel gee vir lig by braaier, bestaande lig is agter 'n mens wanneer jy braai, andersins baie gerieflik. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met vriende

Loved our stay!

Will definitely stay at Hogs again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax.

Will definitely see me again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamart C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamart C
Gesin met klein kinders

We had a wonderful weekend!

What a weekend! We absolutely loved it here. The fence made me wonder, just because it is low. But we enjoyed the privacy, location, and accommodation. Elliot was so friendly, welcoming, and more than willing to help with everything. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorge T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorge T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Beste plek om bietjie te gaan rus en die natuur te waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André J
Gesin met klein kinders

Privaat en goed ingerig.

Vir ontspanning en privaatheid is Hogs Guesthouse perfek! Ons het daagliks wild gesien van ons stoep af en die swembad baie geniet in die hitte van die dag. Verder is daar al die geriewe wat benodig word. Dankie Gareth en Klaudia. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

All it promised to be.

The hosts were amazing, ground staff were friendly and very helpful. The accommodation was even better than the photos suggested. Perfect for a quiet weekend away to relax and unwind. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike bos ervaring.

'n Ervaring soos min. Nader aan die natuur gaan mens moeilik kom. Ons het ons kuier baie geniet, diens was vriendelik en flink, en die verblyf was baie privaat en van uitstekende gehalte. Perfek vir 'n wegbreek uit die stad se gejaag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz-mari B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz-mari B
Saam met vriende

Fantasties.

Dis die beste plek ooit, die mense is vriendelik, help met alles, toon respek en hulle is regtig wonderlik, ons plek wat ons in geslaap het was pragtig en baie skoon en netjies, regtig die moeite werd, sal hulle anbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S
Gesin met tieners

It was a lovey stay!

Place was just like the pictures and had all we needed. Perfect place to unwind and refuel the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dwaine C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwaine C
Gesin met klein kinders

Die verblyf en die fasiliteite was baie mooi en netjies en ons sal weer na die gastehuis toe gaan. Die eenheid waar ons gebly het, het wel nie 'n eetkamertafel of sitplek binne in die huis gehad nie, alles was buit op die stoep.

Dit was baie moeilik met klein kinders in die winter. As jy as gesin na die gastehuis wil gaan in die winter sal ek voorstel jy gaan na 'n ander eenheid wat wel sitplek binne in die huis het. Ek dink dit sal baie help om dit net duideliker te stel op die advertensie dat die enigste sitplek op die stoep is. Ons het aanvaar 'n familie-eenheid sal dit hê, maar dit was nie die geval nie. Daar was niks fout met die plek nie en ons sal weer soontoe gaan, maar was moeilik met die klein kinders in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno H
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Goeie interaksie van die eienaar. Sal definitief kan aanbeveel en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese perseel wat goed onderhoud word.

Die gastehuis self was netjies skoon en het alle geriewe gehad wat benodig is. Baie hartlik ontvang deur die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek; netjies en goed ingerig. Die eienaars is so vriendelik en tegemoedkomend. Ons sal beslis weer teruggaan na Hogs. Ongelukkig min wild gesien, maar die eienaar, Claudia, het gesorg dat ons altyd op hoogte is van waar die groot 5 rondbeweeg.

Wonderlik. Beslis 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena C

Baie netjiese verblyf met uitstekende geriewe. Vriendelike ontvangs.

Bestemming word hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma P
Gesin met tieners

Unforgettable stay.

We have been to a couple of bush resorts in Dinokeng. For us, this one was perfect. A family group can book the whole camp and enjoy. Lots of space, very safe and well thought through. The owners and Elliot are very helpful and friendly. We enjoyed the beautiful rooms and well-stocked kitchen. Will definitely be back again in the new year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anché B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anché B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir gesinne of groep vriende.

Wonderlike plek, wat perfek geleë is. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn O
Gesin met tieners

Wonderful stay.

Beautiful location, excellent hosts, wonderful accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was better than l expected. The place is beautiful and peaceful.

Would definitely go back. It's great for a family getaway or with a spouse. There is privacy as well. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Wonderlike bosverblyf in die hartjie van Dinokeng.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Hogs Guesthouse. Die verskillende eenhede is goed toegerus en het pragtige uitsig oor die omliggende bosveld. Ons het verskeie diere vanuit die perseel gesien soos kameelperde, blouwildebees, impalas, jakkalse en meer. Die diens is uit die boomste rakke. Almal was vriendelik en behulpsaam. Daar is herhaaldelik seker gemaak dat alles na ons verwagting is. Die braai, boma en ontspanningsgeriewe was die kersie op die koek. Vure is vir ons aangesteek terwyl ons uit was op ons wildsrit. Hout is verkrygbaar op die perseel. Ons sal beslis terug wees! Ek kan Hogs Guesthouse vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met vriende

Fantasties!

Gareth en Klaudia is fantastiese 'hosts'. Absoluut waarde vir geld. Hogs Junior is ten volle toegerus met 'n heerlike stoep en braai-area. Het akkommodasie baie meer geniet as Dinokeng self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmari V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Vreeslik lekker en kon veilig buite braai.

Dit was amazing. Baie netjies en veilig. Naby om te reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreekplekkie.

Dis ons tweede besoek en baie beslis nie ons laaste nie. Pragtige plek met dierbare eienaars wat uit hul pad gaan om jou naweek die beste ooit te maak. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patritia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Jou eie privaat wildtuin op jou stoep.

Pragtige verblyf in 'n rustige area van Dinokeng met baie wild wat daar verbyloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia N
Gesin met tieners

Excellent getaway.

Beautiful place. The host and hostess were extremely friendly. The unit was clean and it felt like home with everything one needed. Lovely swimming pool and amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Gesin met tieners

Net een woord fantasties!

Sal beslis weer besoek! Soveel gasvryheid is moeilik bekombaar. Beste diens en vriendelikste mense wat ek nog teëgekom het. 'n Moet vir enige een wat wil wegbreek by mooiste en rustigste plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hogs Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for staying with us. You were an amazing guests.

Hogs Guesthouse
Henriette P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette P
Gesin met klein kinders

Heerlik heerlik heerlik.

Ons is verlief op hierdie pragtige plek met sy gasvrye eienaars! Ons sal beslis weer en weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G

Ongelooflike waarde vir geld en baie keurig ingerig.

Kan nie beter nie. Net jammer die huise kon nie sluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Gesin met tieners

Absolute gasvryheid en netheid.

Claudia is 'n juweel van 'n mens, so gasvry en gemaklik. Ons sal enige tyd weer teruggaan. Waarde vir geld, die huisie is netjies en het als in wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandi C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi C

Hospitality was amazing.

Beautiful location, excellent rooms and kitchen. Gorgeous shower! Wonderful weekend for us and our parents.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hogs Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying with us!

Hogs Guesthouse
Cathlene R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant! Klaudia was great! Wonderful for your dogs.

Beautiful and quiet. Very friendly and helpful people. Very nice pool and boma. Just overall a great place. The location is also great for a weekend getaway if you stay in Joburg or Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V
Gesin met klein kinders

Beste Dinokeng naweekwegbreek.

Hogs Guesthouse was 'n baie lekker wegbreek vir die naweek. Rustig, netjies en wonderlike diens. Klaudia het baie moeite gedoen vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kowie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Heerlik, baie netjies en skoon.

Pragtige plek. Die eenheid is uiters goed toegerus en skoon. Heerlike beddens en netjiese skoon linne. Was fantasties om die sebras, jakkalse en hiëna by ons blyplek te hoor. Sal beslis weer Hogs besoek. Word hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste plek nog as jy rus en vrede wil hê.

Ongelooflike mooi plek. Baie privaat en perfek vir 6 mense. Die swembad met die boma is blerrie nice, alhowel ons nie die boma gebruik het nie, hy is daar! Vriendelike mense en baie behulpsaam. Klaar besig om ons volgende naweek te reël na Hogs Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirstin D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin D
Besigheidsreis

Super comfortable and peaceful stay.

Very comfortable house with quality and luxury finishes in Dinokeng Game Reserve. Would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hogs Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying with us. It was a great pleasure having you at our place.

Hogs Guesthouse
Anton J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met vriende

Had an awesome stay.

Klaudia made her home, our home. She was very friendly and communication was excellent. Will definitely stay at Hogs again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hogs Guesthouse se terugvoer

Thank you for being an awesome guests, it was only a pleasure having you guys.

Hogs Guesthouse
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng-wildreservaat, Klipdrift 66, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApplJyxyeQpFJFu1pWlivbQdtNBFTzRZxWBgGYe6BgphVX13QZP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Dinokeng Game Reserve 66 Klipdrift 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365085458193 28.365962449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem