Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogsback Inn

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hogsback Inn is 'n hotel in die bekoorlike dorpie Hogsback in die Amathole-berge. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf vir 'n vakansie of 'n sakereis, weg van die stad se gejaag.

Akkommodasie by Hogsback Inn beskik oor 7 standaard kamers, 6 suites, 4 rugsakreiskamers en 3 selfsorgkothuise wat in 'n outydse styl versier is. Die standaard kamers en suites is met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer ingerig.

Elke selfsorgkothuis het 'n kombuis met basiese toerusting. Die kothuise is ideaal vir groot gesinne en groepe en dit is sentraal tot die oord se geriewe geleë. Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien.

Die hotel het ook gratis WiFi by ontvangs, in die kroeg en restaurant. Daar is 'n kroeg, gastesitkamer en braai-area. Daar is goed toegeruste konferensiegeriewe vir sakereisigers om te huur. Dit bied plek vir 50 afgevaardigdes. Troues en ander spesiale funksies kan ook gereël word.

Hogsback Inn is ideaal geleë naby doendinge soos perdry, voëlkyk, voetslaan- en bergfietsroetes om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 56 resensies vir Hogsback Inn
Netheid
3.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 6

Ligging

  • R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hogsback Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzcyYjdiLWIxZWQtNGFkYS04YmI1LTk3MGE3NTVhNzAxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 56 5 1 4 R345 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.595842559092 26.940572708845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem