Uvongo Akkommodasie by Hokaai 2 | LekkeSlaap
+7

Hokaai 2

1 resensie
Selfsorg
Winteraanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 5 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colinstraat 62, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 R400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hokaai 2 is 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibiscuskus. Die dorp bied die ideale basis vanwaar gaste die Suidkus kan verken. Die kuslyn van KwaZulu-Natal is bekend vir pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Dié smaakvol versierde duplekswoonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers wat via 'n stel trappe bereik word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Daar is parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis in die kompleks.

Die area bied ook van die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land aangesien die warm Indiese Oseaan die tuiste van 'n groot verskeidendheid mariene-lewe is. Ander doendinge in die area sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Hokaai 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Hokaai 2
Netheid
5.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Colinstraat 62, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
was R500
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Colinstraat 62, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57db727a93713f8e90832fd79039a593a0194024c60b3f86f0d1ef3ca0da45adb318f86195fc423edd686f396d6ddfad7a7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R400  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 62 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.831138679779 30.398245195107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za