Kleinmond Akkommodasie by Hokaai Holiday House | LekkeSlaap
+8

Hokaai Holiday House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckoffstraat 30, Kleinmond, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hokaai is 'n ruim en gesellige selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Kleinmond wat net 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad langs die pad Hermanus toe geleë is. Die huis is 100 m van die see af en die strande is 15 minute se stap van die huis af. Die bedrywige Kleinmondwaterfront het gesellige koffiewinkels, pottebakkerswinkels en seekosrestaurante.

Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste en dit beskik oor 4 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetkamer, en 'n gerieflike sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die sitkamer het 'n pooltafel en 'n TV, die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die eetkamer het 'n tafel en stoele. Die eetarea het glasskuifdeure wat na die tuin en braai-area lei.

Daar is 'n balkon op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die see en sonsondergang en daar is nog 'n groot balkon met skouspelagtige uitsigte op die Drie Susters-berge in die Kogelberg Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Hokaai Holiday House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hokaai Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Luckoffstraat 30, Kleinmond, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hokaai Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luckoffstraat 30, Kleinmond, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4SON3Iz7yGNGala9tGbSdCBlXmhTJY0KMu6iKMDZuc2Ax1hOsu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 30 Luckoff Straat Kleinmond 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-22:00 10:00 -34.343548710395 19.009721066303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za