LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hole in the Wall Accommodation Unit H2 | LekkeSlaap
+13

Hole in the Wall Accommodation Unit H2

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Hole in the Wall Accommodation Unit H2
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Fanie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Fanie V
Saam met vriende

Unsatisfied and disgusted.

The unit was not clean, especially glasses and crockery. No hot water the first day and the next day no cold water - no water at all! Imagine no wash or shower after a trip of more than 1 000 km. Luckily Martie arranged the next day H18 for us to stay.

Mark H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Gesin met klein kinders

Lekker lodge op die heuwel. Pragtige uitsig.

'n Lekker blyplek as jy die omgewing wil verken. Sowat 10 km van Koffiebaai af. Slegte pad om daar te kom. Lekker restaurant op die perseel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice lodge on top of the hill. Great view.

A nice place to stay when you want to explore this region. About 10 km from Coffee Bay. Nasty road to get there. Nice restaurant at the site.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Emil S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil S

Groot, gemaklike huis met alles wat mens benodig, naby aan strand en Hole in the Wall.

Ons het uitgeruil en in H18 gewoon. Uitsig goed maar daar is bome voor die huis. Groot gerieflike huis, volle DStv vir R50 per dag. Lekker "outydse" oord, skoon, veilig met baie te doen.

Alet V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alet V
Saam met vriende

Dit was jammer.

Plafonne in die kamers en 'n beter water toevoerstelsel sal nice wees.

Hole in the Wall Accommodation Unit H2's terugvoer

Goeie dag Charl,

Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om weer in die toekoms van diens te wees.

Groete,
Die HITW - familie

Hole in the Wall Accommodation Unit H2
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduli-weg, Koffiebaai, 4960, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYTM1MDA4LTQ5OTgtNDZmMS1iYmQ1LWJiNGE0NGVhZmYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Mqanduli Road Coffee Bay 4960 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.032397887158 29.109844267332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!