LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hole in the Wall Accommodation Unit H2 | LekkeSlaap
+13

Hole in the Wall Accommodation Unit H2

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduli-weg, Koffiebaai, 4960, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hole in the Wall Accommodation Unit H2 is 'n selfsorg-eenheid op 'n landgoed wat sowat 10 km van Koffiebaai in die Oos-Kaap af geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver verwyder van die stad se gedruis.

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 ekstra kinders in die sitarea. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste met ander toebehore.

Die eenheid het ook buitebraaigeriewe en daar is parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie.

Daar is ook 'n restaurant en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Die eenheid is binne stapafstand van die strand en doendinge soos abseil en kanovaart.

Slaapplek

’n Bespreking by Hole in the Wall Accommodation Unit H2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Hole in the Wall Accommodation Unit H2
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Mqanduli-weg, Koffiebaai, 4960, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hole in the Wall Accommodation Unit H2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mqanduli-weg, Koffiebaai, 4960, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmYTM1MDA4LTQ5OTgtNDZmMS1iYmQ1LWJiNGE0NGVhZmYxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Mqanduli Road Coffee Bay 4960 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.032397887158 29.109844267332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!