Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hole in the Wall Resort

Eenslaapkamer-rondawel
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is in die hotel en het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n tweeplaatstofie, 'n oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuisie en die eenheid bied toegang tot 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
1-Bedroom Chalet
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Hierdie chalet bied 'n uitsig oor die tuin en is naby die swembad. Die beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die privaat badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met 'n houtskoolbraai en sitplek lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-hotelwoonstel
Vanaf R1 580
R1 580 R1 264
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n toilet in die badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Die sitarea lei na 'n privaat dek met sitplek en 'n houtskoolbraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Bedroom Chalet
Vanaf
Vanaf R1 380
per eenheid
Beskrywing

Hierdie chalet bied 'n uitsig oor die tuin, het slaapplek vir 6 gaste en is naby die swembad. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed of 2 enkelbeddens kan in die tweede slaapkamer geplaas word. Daar is 'n slaapbank in die sitarea en die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n toilet het. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met sitplek en 'n houtskoolbraai lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-Hotelwoonstel
Vanaf R2 120
R2 120 R1 696
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort en 'n toilet in die badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet of in die sitarea ontspan.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-chalet
Vanaf R2 330
R2 330 R1 864
per eenheid
Beskrywing

Die dupleks en simplekse bied slaapplek vir tot 8 gaste. Die beddens sluit dubbelbeddens, enkelbeddens en slaapbanke in, en het elk 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisies is elk met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea in elke eenheid. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met sitplek en 'n houtskoolbraai lei. Die dekke het uitsigte oor die see of die tuin en die eenhede is naby die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamerhuis vir 7 gaste
Vanaf R2 960
R2 960 R2 368
per eenheid
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huis bied slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n stoep en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n stort of 'n bad, asook 'n toilet in die badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Die sitarea lei na 'n privaat dek met sitplek en 'n houtskoolbraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer Superieure Chalet
Vanaf R3 070
R3 070 R2 456
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet bied 'n uitsig oor die see en het slaapplek vir tot 8 gaste. Die chalet beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het stapelbeddens. Daar is 'n bad of 'n stort, asook 'n toilet in die badkamers. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea in elke eenheid. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met sitplek en 'n houtskoolbraai lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vierslaapkamer-chalet
Vanaf R3 390
R3 390 R2 712
per eenheid
Beskrywing

Dié chalet bied 'n uitsig oor die see en het slaapplek vir tot 8 gaste. Die chalet beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis en sitarea. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het enkelbeddens en stapelbeddens. Daar is 'n bad of 'n stort, asook 'n toilet in die badkamers. Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n eetarea in elke eenheid. Gaste kan in die sitarea ontspan wat toegang tot 'n privaat dek met 'n uitsig oor die see en 'n houtskoolbraai lei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.
- Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.
- Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.
- Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.
- Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.
- Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
- Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
- Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 103 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umthombe-distrik, Koffiebaai, 3610, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7AD6T8vk2OtLMZ391dkwMxEiH8ZmqvoXs9HkLiFumIjJWkG2HE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 156 5 1 4 Umthombe District Coffee Bay 3610 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.033264215403 29.110191464424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem