Little Brak Akkommodasie by Holiday Duet 35730 | LekkeSlaap
+21

Holiday Duet 35730

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenlaan 13, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Holiday Duet 35730 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in 'n stil woonbuurt in Klein-Brakrivier.

Dié woonstel het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke en beddegoed vir kinders onder 3 jaar bring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.

Daar is 'n braai-area met ingeboude braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Let wel dat daar nie in die eenheid gerook mag word nie en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Klein-Brakrivier se strand is perfek vir visvang, bootvaar, branderplankry en walviskyk binne seisoen. Besoekers kan ook voëlkyk geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday Duet 35730 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Langenhovenlaan 13, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhovenlaan 13, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a6155b76513958f49149dbec8cd07ad8c7af29fe5a0941103cbf781ed1e24de47293ce5c9afeca735657727103dcc59f451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 13 Langenhoven Avenue Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.079305 22.157044
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za