Holiday Guest Suite

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday Guest Suite is 'n netjiese selfsorg-eenheid met sy eie ingang in die boonste deel van Gonubie. Die suite is naby 'n droogskoonmaker en minder as 1,5 km vanaf die strand.

Dié suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-eenheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. 'n Slaapbank is beskikbaar vir 'n ekstra kind. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is 'n klein buite-area met Weber-braaigeriewe en sitplek. Veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang en kringtelevisie is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday Guest Suite sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday Guest Suite gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za