Groenvlei Akkommodasie by Holiday Home Du Lot | LekkeSlaap
+15

Holiday Home Du Lot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Lotstraat 10, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 960 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Holiday Home Du Lot is in die hartjie van die Paarl geleë, in die middel van die Wes-Kaap se wynlande. Die huis is in 'n veilige, stil omgewing en bied gerieflike verblyf en geriewe.

Die moderne huis beskik oor 3 stylvolle slaapkamers met en suite-badkamers. Die oopplan-leefarea het gemaklike banke en 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n eetarea vir ontbyt en glasskuifdeure wat na 'n patio met braaigeriewe en 'n groot tuin met 'n swembad lei. WiFi is ook beskikbaar.

Die perseel is baie veilig - daar is laserstrale, 'n alarm en veilige parkeerplek vir 3 voertuie van die straat af.

Neem asseblief kennis: Die eienaars woon op die perseel en verseker 'n gemaklike en onvergeetlike tyd.

Daar is 'n verwelkomingskomitee genaamd John, Pippa, en Gizmo wat gaste hartlik verwelkom!

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday Home Du Lot sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Du Lotstraat 10, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 960
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 960
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Lotstraat 10, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0N2Y0Zjk1LTFkZmUtNDhkNC1iNzYxLTRlNzU0NjNiNThlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 960  per nag (vir 6 persone) 10 Du Lot Street Groenvlei 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.71197 18.95826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za