Holiday House Island View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House Island View is 'n selfsorg-dorpshuis wat ideaal geleë is in die veilige Island View-kompleks in Mosselbaai. Die kompleks is sentraal geleë en ongeveer 1,7 km van die gewilde Diasstrand af en is ook binne loopafstand van die Langeberg-inkopiesentrum af.

Die dorpshuis het gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n ontbytkroeg met stoele in. Daar is 'n gerieflike leefarea met 'n TV. Daar is ook binnebraaigeriewe. Die leefarea lei na die balkon met buitemeubels en see-uitsigte. Dubbelmotorhuis-parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Badkamer

  •  Stort

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House Island View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za