Holiday House on Dik Dik 35645

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House on Dik Dik 35645 is 'n lieflike selfsorghuis in Reebok, 'n kusdorpie, binne maklike bereik van die strand. Dié woonbuurt lê tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is 'n kort ent se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George Lughawe.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer, wat op die onderste vloer is, beskik oor 'n dubbelbed en het toegang tot 'n volle badkamer. Die tweede en derde slaapkamers is op die boonste vloer en het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die onderste slaapkamers gebruik die badkamer op die boonste vloer.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en het ook 'n opwaskamer. Die hoofleefarea lei na 'n binnebraai-area en ander geriewe sluit 'n dubbelmotorhuis en 'n alarmstelsel in.

Besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Wildreservaat, Reebok-strand, Klein-Brakrivier-strand, De Dekke restaurant, Oubaai-gholflandgoed en Garden Route Casino in. Doendinge sluit swem, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, visvang, vlerksweef en wynproe in.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday House on Dik Dik 35645 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House On Dik Dik 35645 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za