Holiday House on JB Muller 35649

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House on JB Muller 35649 is in Reebok en is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n familie of groep van 10 mense is.

Dié huis beskik oor 5 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die kamers het elk 'n dubbelbed en linne word voorsien. Gaste moet egter hul eie handdoeke saambring. Die een kamer het ook 'n bababedjie. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 2 yskas-vrieskaste en 'n wasmasjien toegerus. Etes kan by die ontbyttoonbank of die eetkamertafel geniet word. Die kombuis lei na 'n ingeboude braai-area. Gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan. Die TV het nie DStv- of TV-koppelpunte nie.

Rook is verbode in die huis en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Klein-Brakrivier bied verskeie doendinge soos voëlkyk, voetslaan- en fietsroetes, asook strand- en rivieraktiwiteite soos kanovaart, visvang en branderplankry.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday House on JB Muller 35649 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House On JB Muller 35649 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za