Reebok Akkommodasie by Holiday House on Koedoe 35718 | LekkeSlaap
+21
+21

Holiday House on Koedoe 35718

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoelaan 48 , Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Holiday House on Koedoe 35718 is ‘n houthuis met slaapplek vir 6 in Reebok.

Dié huis beskik oor 3 kamers met gedeeltelike see-uitsigte en 1 badkamer met ‘n bad, stort en toilet. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed, die tweede kamer het ‘n enkelbed en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met ‘n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het ‘n etenstafel en ‘n see-uitsig en die sitarea het ‘n TV met DStv en ‘n see-uitsig.

Die leefarea lei na ‘n houtdek met ‘n ingeboude braai. Parkeerplek en ‘n wasmasjien is in ‘n toesluit-motorhuis beskikbaar. Die perseel is toe en troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Holiday House on Koedoe 35718 is net 500 m van die strand af en Reebok bied ‘n lieflike strand en getypoel. Dis net 4 km vanaf Klein-Brak se strand en strandmeer, 18 km vanaf Mosselbaai en 30 km vanaf George.

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday House on Koedoe 35718 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Koedoelaan 48 , Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoelaan 48 , Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxIXzdIBW9nKKHiD9Y51Lp5Ep3olkXXitxq5qreScEHch2idrB2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 48 Koedoe Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076364 22.167925
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za