Holiday House on Kus Road 35695

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House on Kus Road 35695 is in Tergniet en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strande, doendinge en besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Op die grondverdieping is daar 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte gastebadkamer.

Op die boonste verdieping is daar 2 slaapkamers en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en gebruik 'n aparte gastebadkamer.

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is op die boonste en onderste verdieping het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Verder is daar 'n opwaskamer met 'n tuimeldroër, wasmasjien en skottelgoedwasser. Op die boonste verdieping is daar 'n eetarea met 'n ingeboude braai en toonbank.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday House on Kus Road 35695 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House On Kus Road 35695 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za