Hartenbos Akkommodasie by Holiday House on Monotoka 35687 | LekkeSlaap
+16
+16

Holiday House on Monotoka 35687

Selfsorg
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monotokalaan 28, Hartenbos, Mosselbaai , 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Holiday House on Monotoka is 'n houtstruktuur op die onderste verdieping in die hartjie van Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesin van 7 of 'n groep vriende. Die eiendom is 400 m vanaf die hoofstrand.

Dié woonstel het slaapplek vir 7 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer is apart van die woonstel, net oorkant die woonstel se agterdeur. Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv.

Die leefarea lei na 'n stoeparea met braaigeriewe.

Parkeerplek is voor die woonstel in 'n enkelwoonstel beskikbaar. Let asb. daarop dat die woonstel ook deur die eienaars as stoorplek gebruik word.

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday House on Monotoka 35687 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Monotokalaan 28, Hartenbos, Mosselbaai , 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monotokalaan 28, Hartenbos, Mosselbaai , 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQLbKL6VbgCr3Cv3KRmVEepjTYLs71mRjQYwbm2FV6F96eAb7sY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 7) 28 Monotoka Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.119238094118 22.118725200781
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za