Holiday House on Protea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday House on Protea bied selfsorgverblyf in The Island in Sedgefield. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en is net 50 m van die Swartvlei-strandmeer af.

Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde kamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer word gedeel. Onder is 'n kombuis met selfsorg- en wasgoedgeriewe.

Die sitkamer het rusbanke en 'n TV vir media-vermaak. Die leefarea lei na 'n binnehof met braaiplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Holiday House on Protea is naby die Sedgefield Craft Brewery, Wild Oats Community Plaasmark en net 'n entjie se ry vanaf die strand en ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday House on Protea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday House On Protea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za