Reebok Akkommodasie by Holiday House on Reebok 35399 | LekkeSlaap
+14

Holiday House on Reebok 35399

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbok 24, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Holiday House on Reebok 35399 is ’n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Reebok en dit het ’n uitsig oor die vallei.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk ’n dubbelbed en deel die gebruik van ’n badkamer met ’n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, ’n tweede oond, mikrogolf, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die leefarea het ’n TV met volledige DStv, ’n kroegarea en binnebraai-area. Die skuifdeur lei na ’n ommuurde stoeparea, wat dan na ’n onderdakdek met ’n draagbare braai lei.

Daar is ’n dubbelmotorhuis en 1 klein hondjie is welkom indien dit vooraf gereël word. Rook is verbode in die huis, gaste moet asb. buite rook.

Holiday House on Reebok 35399 is 900 m van die strand af en die area bied verskeie doendinge soos voëlkyk, voetslaan- en fietsryroetes, kanovaart, bootritte, visvang, branderplankry en nog vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Holiday House on Reebok 35399 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Gemsbok 24, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbok 24, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASylYPtH4WjTi3zaLjHV01IE1hDQbsFsWSj9dvg8s1JoTVX3k9z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 24 Gemsbok Reebok 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.072892 22.165377
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za