Holiday in Hersham

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Holiday in Hersham bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die kusdorpie, Groot-Brakrivier. Die vakansiewoonstel is stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is ’n slaapbank in die sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas,'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof, breekware en eetgerei. Die woonstel het ook ’n TV met DStv en gaste kan die ingeboude braaigeriewe benut.

Geniet die see-uitsig vanaf die leefarea en kyk uit vir die dolfyne wat in die branders baljaar. Gaste kan die Botlierskop Privaat Wildreservaat, Mosselbaai en Gondwana Wildreservaat gaan besoek.

Die woonstel het ook 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Alle vensters wat kan oopmaak het diefwering aan. Daar is ook laserstraal-sekuriteit voor die deure wat oopmaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Holiday in Hersham sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Holiday In Hersham gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za