Holiday in Hersham
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 2 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mathys P - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mathys P
Saam met vriende
Baie mooi en skoon grondvloer woonstel met 'n lieflike see-uitsig en hope dolfyne reg voor die woonstel elke oggend.
Holiday in Hersham is 'n baie rustige en stil woonbuurt en die ligging was vir my doel perfek. Ek sal voornemende gaste aanraai wat beplan om in die somermaande van die akkommodasie gebruik te maak om navraag te doen, aangesien daar geen dakwaaiers of lugreëling in die woonstel is nie. Daar is wel groot skuifdeure wat oopgemaak kan word, maar geen sekuriteit voor nie en dit is op die grondvloer. Ek vermoed dit mag dalk effe ongemaklik raak in die warmer maande, verder is die woonstel perfek met als wat mens nodig het.
Liz se Terugvoer
Thank you very much. The flat is quite pleasant in the summer as it is nice and cool. We have considered Trellidor but fear this will get in the way of the awesome view. There is an armed response system as well as beams which are installed and working effectively.
Holiday in Hersham
Reza P - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Reza P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Very nice place.
Very welcoming host, highly recommend.
Liz se Terugvoer
Thanks very much, we hope to see you again.
Holiday in Hersham
Gaste wat na Holiday In Hersham gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |