Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Holiday on Harrier

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 78 resensies vir Holiday on Harrier
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kobus M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, see, sand en son.

Baie lekker, see en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomina T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely breakaway, no stress - awesome.

We had a friendly welcome on arrival. The host was warm and accommodating. We were welcomed with lovely raisin potbread which we heartily enjoyed. Everything was working and clean and we lacked nothing. Will definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, spacious, peaceful.

Holiday on Harrier was perfect for our needs. The unit is clean and spacious. Very peaceful and definitely a place we would love to stay at again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam fantasties.

Dit was fantasties. Enige tyd weer daar kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Die verblyf was heerlik, stil, privaat, rustig en veilig. Naby genoeg aan die strand om te stap. Sal beslis weer inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, veilige parkering, hoor die see terwyl jou vleisie braai.

Lieflike omgewing met als wat jy nodig het. Vriendelike dorpsmense en winkel af in die pad van die huis. Een van die mooiste strande waarop ons nog geloop het. Ons was so vriendelik ontvang deur die eienaars en was geskenk met 'n vars gebakte broodjie! Privaatheid was ook 100% en jy kan rustig kuier sonder dat jy eers weet van die ander gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Happy place! We were surprised with lovely baked bread, warm and fresh. I would love to go back again. Tranquility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Groot netjiese woonstel.

Baie netjiese woonstel met genoeg spasie en al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D
Enkelreisiger

Fantasties! Pragtige plekkie.

Hulle is baie vriendelik en het my bederf met 'n tuisgebakte brood met aankoms. Die plek is pragtig, netjies, gerieflik, en skoon. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy and want to return one day.

Lovely accommodation and clean. Some items still looked new. Everything we needed was there and everything was in good condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.

Ons is bederf met 'n tuisgebakte suurdeegbroodjie warm uit die oond!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marijke E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreeknessie.

Holiday on Harrier is uitstekend ingerig en het alles wat mens moontlik sou kon benodig vir 'n wegbreek. Die plekkie is ook skoon en uiters netjies, en is werklik straataf van seetoegang. Dit was heerlik om by die braai te sit en die branders te hoor. Die kersie op die koek is natuurlik die wonderlike egte suurdeegbrood wat kort na ons aankoms by ons afgelewer is — met liefde gebak en nog warm uit die oond uit. Dankie aan die gashere vir die lekker bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bella C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm friendly welcoming and absolutely amazing accommodations!

We were welcomed by the owner with a big smile and lovely homemade sourdough bread. The accommodation was spectacular you lack absolutely nothing so when packing for a self-catering you don't need to pack half your kitchen! Just bring your food. It was very clean and a really pleasurable stay will definitely be going back! Would rate it more than 5 stars if I could!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Thank you so much. This is so good for the us to know we made you happy and welcome and comfortable.
Have a super week.

Holiday on Harrier
Gerrit N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis soos by huis.

Rustige atmosfeer met baie hulpvaardige vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikeila V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikeila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very private, relaxed and quiet.

We enjoyed our stay immensely. It was very private and we did not notice anyone there. The hosts were incredibly nice and even baked us sourdough bread on arrival. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Die ontvangs was baie warm gewees vanaf Deirdre en Sias - vars brood was uit die boeke. Die plek is gerieflik en baie mooi skoon. Die omgewing is rustig en veilig. Jy kan maar gerus daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bredell V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bredell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Kan Holiday on Harrier met vrymoedigheid aanbeveel vir kwaliteit-akkommodasie. Deirdre en Sias is twee wonderlike mense. Hulpvaardig, vriendelik en deel hul kennis van die omgewing ens. Die varsgebakte broodjies was 'n wenner. Gaan bly daar. Sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randall J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Randall J
Enkelreisiger

Very nice holiday destinations.

Very friendly host. The place is very organized and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en 'n lieflike plek.

Die gasvrou was uit die boeke, met ons aankoms is ons verwelkom met die heerlikste varsgebakte muffins met al die trimmings. Sy het dit weer 'n paar dae later vir ons gedoen, dit was uitstaande en 'n vars briesie in die bedryf. Die blyplek was lieflik, skoon, al die toebehore was daar. Dit was een van ons beste blyplekke gedurende ons toer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ideale ligging.

Vriendelike ontvangs met uitstekend geleë akkommodasie met kort loopafstand na strand. Sal gewis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helette S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies plekkie, het net rustig verkeer. Baie naby see.

Sal regtig plekkie aanbeveel vir alles. Mooi ingerig en heerlik gebraai op private stoepie, weet nie van die wind. Binne stapafstand van strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simonita S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simonita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en goeie gasvryheid.

Diens was uitstekend en ons het dit baie geniet. Gasheer was vriendelik en baie bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Als wat jy nodig het. Lekker bederf met eetgoedjies, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Saam met vriende

Wonderlik.

Ons het heerlik gebly. Deirdre en haar man was super gaaf en behulpsaam met 'n heerlike, vars suurdeegbrood op aankoms. Dit was net vreeslik koud in die huisie. 'n Verwarmer sou goed te pas gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het baie lekker gebly en is nie ver van die strand af nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosetta V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

It was our honeymoon - so it was perfect. Also Deidre and hubby was super amazing. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met vriende

Het my ouers verhuis na St. Helenabaai.

Ek het baie lekker gekuier. Net foto op internet wys jy kan die see sien, wat nie so is van die onderste vloer af nie. Verder het ons baie lekker gekuier dankie. Het reeds my suster na julle verwys.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Hi there, I have looked for the photo you are referring to so that I can remove it but don’t find it. The only unit that shows the sea view is Sea Escape, not The Anchor where you stayed. Thank you and keep well.

Holiday on Harrier
Irma V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, veiligheid, vars en skoon.

Die paar dae se kuier was fantasties. Ontvang met 'n regte suurdeegbrood. Ek kon enige tyd vir die gasvrou skakel. Sy kon dadelik antwoord (vleis te koop, beste restuarant, padaanwysing). Ek beveel Holiday on Harrier beslis aan vir 'n wegbreek verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Lieflik. Verwelkom met 'n vars warm brood. Chocolates, wyn en koekies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmare C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmare C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Beste besluit ooit om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gashere, lekker bederf, perfek vir paartjies!

Deirdre en Estias is beide baie verwelkomend, en was ons bederf met heerlike brood! Fantastiese verblyfplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Perfekte, gerieflike en goed toegeruste plekkie. Alles wat nodig is om 'n ruskansie te geniet. Die verwelkoming van Deirdre was warm en vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Die vars gebakte brood was 'n aangename verassing. Ons besoek was fantasties en kan dit aanbeveel. Dankie vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judie S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie mooi en skoon. Heerlike vars brood is waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin T
Gesin met tieners

Wonderlik!

Die ligging is perfek, gasvryheid uit boonste rakke. Ons is verwelkom met lekker tuisgebakte brood! Dankie! Die eenhede is goed toegerus en netjies. Die jongmense het die toegang tot WiFi en Netflix geniet. Daar is 'n rustigheid (en veiligheid) wat jy nie sommer en meer oral in SA kry nie. Wat jy op die advertensie sien is wat jy kry - en nog beter. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige wegbreek.

Baie netjiese plek met als wat jy nodig het. Die vriendelike ontvangs en gasvryheid het mens sommer dadelik tuis laat voel. Was lekker bederf met die heerlikste broodjie by aankoms en 'n snack bordjie op nuwejaarsdag. Sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 2 nagte oorgebly.

Ons verken die Weskusdorpies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reechia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reechia M
Saam met vriende

Wonderlike wegbreek uit die stad se geraas

Dit was die perfekte plek om rustigheod te vind uit die gejaag en geraas van die alle daagse lewe, die see wat ons hoor was so speel in die agtergrond en die wondelike gas vrou het ons onmiddelik laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi J
Enkelreisiger

Pragtige plekkie. Deirdre het my super welkom laat voel. Die gebakte brood was fantasties!! Sal beslis weer daar gaan bly.

Die ligging is goed, naby die strand. Die woonbuurt is stil en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ons nodig gehad het!

Ons was baie vriendelik verwelkom met 'n varsgebakte brood. Die plekkie is stapafstand vanaf die prentjiemooi strand en ons voertuig het veilige parkering gehad op die eiendom. Alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel en hulle het ons gehelp met ekstra koelgeriewe wat hulle beslis 'n ekstra ster laat verdien. Baie dankie vir 'n lekker Weskuskuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant experience.

Exceeded our expectations by far!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Heerlike, ontspanne kuier! Net wat mens nodig het vir ontlaai.

Heerlike moderne verblyf. Naby die see en pragtige omgewing. Ons is tot bederf met 'n suurdeegbrood en Saterdag toe dit so wild gereën het met 'n pannekoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en genotvol

Dankie vir ’n pragtage, rustige, netjiese en skoon plek wat ons met plesier kon benut. Daar is egter ruimte vir verbetering maar ons sal enige tyd weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Baie dankie. Sal u my asb kontak om jou verbetering te bespreek, altyd oop vir positiewe kritiek.
Voorbaat dank.
Deirdre

Holiday on Harrier
Maryna W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna W
Saam met vriende

Baie rustig, sou baie graag 'n see-uitsig wou geniet.

Alles was goed en skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

My huis weg van die huis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Kon relax en afsny van alles uit nornale en daaglikse roetine. Baie dankie aan Deidre weereens.

Omgeweing was wonderlik. En om wakker te word met seelug was die beste. Ek sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou, Deirdre, was altyd vriendelik, behulpsaam, en het ons verblyf meer as aangenaam gemaak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason H
Saam met vriende

Een van my lekkerste vakansies ooit!

Deidre en Sias is ongelooflike gasvrye mense. Hulle laat jou dadelik sommer tuis voel. Die plekkie is netjies, ruim en baie goed ingerig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neaz F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neaz F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, peaceful, tranquility and great hosts!

Lovely place, close to the beach and the hosts even baked a sourdough bread for us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herbert S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties, asook die gasvryheid en die omgewing.

Beplan om self daar in die omgewing te kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet.

Had a nice peaceful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy wil hê.

Baie lekker gekuier by Deidre en Sias. Die varsgebakte brood het my regtig verras. Goed geleë stil en groot genoeg met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lientjie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Heerlike ontspanne atmosfeer!

Gasvryheid uitstaande! Gemaklik en alles wat nodig is! Regte plek en pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Deidre en haar broodbakker man het ons met ope arms verwelkom en sal uit hul pad gaan om die verblyf vir enige een geriefliker te maak. Dis jammer dat goeie gasvryheid soos hulle s'n deur Covid geraak word. Ons sal definitief weer gaan kuier en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
El-ri G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-ri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable luxury...and let's not forget how close you are to the beach!

Clean Luxurious Comfortable And the location is perfect! Deirdre welcomes you into her space with a freshly baked and warm sourdough bread. That warm feeling stays with you throughout the stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en lekker.

Gasvrou was dierbaar. Ons het tydens loadshedding daar aangekom. Sy het vir ons 'n heerlike varsgebakte brood met botter gestuur. Ons is elke dag op hoogte gehou oor loadshedding. Blyplek is pragtig skoon, gemaklik en niks het gekry nie. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altus J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Altus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en salig.

Baie vriendelike diens en die mooiste sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike kamer. Die sementvloer maak skoonmaak baie maklik en vinnig.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Na sowat 1 uur het ons 'n heerlike vars tuisgebakte brood ontvang warm uit die oond. 'n Wenner vir my is die koffiemasjien en klaar gemaalde koffie wat beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek en waarde vir geld. Weskus op sy lekkerste.

Rustige atmosfeer. Netjies en skoon. Als wat mens benodig is daar. Sien julle definitief weer. Ps, die broodjie is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en bo verwagtende diens.

Die eienaar was baie vriendelik en besorgd oor ons as gaste. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde en vriendelike mense, sal altyd daar bespreek.

Uitstekende verblyf, sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en gerieflik.

Wow wow wow, Deidre is absoluut 'n engel. Van 'n tuisgebakte broodjie met die instap, vars vrugte op die tafel tot als wat mens kan aan dink in die eenheid. Die kleinste persoonlike goedjies in die badkamer. Sy't aan als gedink. Wat 'n vinnige wegbreeknaweek ervaring was, gaan ek en my +1 definitief weer in die toekoms daar kuier. Deidre, jy en jou man mag maar, hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige plekkie, lieflike gashere, fantastiese ligging. Was so bly om te sien ons is paar tree vanaf die strand. Ons het ons hart verloor op St Helena en kom beslis terug. Living jewel is presies dit wat die naam sê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig, net te kort!

Ons het baie lekker gebly. Die tuisgebakte brood as verwelkoming was uit-die-boeke-smaaklik. Alles perfek en rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, breath taking sea side walk, tranquility, peaceful, warm, perfect place to forget the world.

Will return in a heart beat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-pierre D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deidre gaan die ekstra myl.

Wanneer jy arriveer word jy gegroet met ‘n glimlag en wonderlike energie asook varsgeplukte blomme en tuisgebakte brood. Die eenheid is beter as die foto's en bied vinnige WiFi en ekstra toegang tot Netflix. Ek beveel dit sterk aan indien jy bereid is om bietjie te ry na toeriste-aantreklikhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, lekker braai-area.

Die gasvrou se heerlike welkom warm broodjie is iets wat ek nooit sal vergeet nie. Sy laat mens spesiaal voel. Baie behulpsaam en maak seker ons is gesettle en kort niks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lani H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Was welcomed with freshly baked bread! Very nice and clean place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plekkie met vriendelike eienaars, wens ons kon langer bly.

Onbeskryflike mooi dorpie, gulhartige ontvangs en volledig ingerigte verblyf vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, sal enige tyd aanbeveel.

Ons verblyf by Deidre was absoluut heerlik. Baie netjiese plek, en die beste toegerus wat ek nóg gesien het. Haar vars brood is heerlik, en sy het uit haar pad gegaan vir ons. Fantastiese waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Thank you so much. You guys were excellent guests. Have a wonderful holiday.

Holiday on Harrier
Tasneem V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende verblyf! Dis skoon, netjies en vreeslik baie rustig. Die plek homself is natuurlik baie pragtig! Die kersie op die koek was natuurlik Deidre en haar man- vriendelik en gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thami D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome experience and the hospitable treatment, even sublime.

Deidre and Esias certainly makes your stay memorable. Their warm hearts make Living Jewel a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, kalm, skoon.

Uitstekende ontvangs en diens deurlopend. Baie netjies en skoon. Pragtige omgewing. Privaat, rustig, kon lekker rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eerste keer was 'n ongelooflik aangename verrassing; die tweede keer is tuiskoms.

Bespreek die eerste keer, jy sal teruggaan! Opreg dankie aan ons gasvrou en -heer vir die uitnemende gasvryheid. Die braaiplek is die sewende ster. Die toegewydheid van hierdie 2 mense is wat onderskeidend van enige ander woning is. Living Jewel is inderdaad 'n juweel om te koester en 'n her-besoek vanselfsprekend. Ons kon en kan nie wegbly nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Baie Dankie. Dit was wonderlik om jullie weer te sien. Baie dankie vir jou mooi woorde. Deirdre

Holiday on Harrier
Gaby L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a jewel.

Thank you Deirdre for your Hospitality. The place is stunning and I wish I could give it a 100 stars. It is everything u would want on a weekend break away but also for a long vacation stay. My Husband and I loved everything, Living Jewel has a piece of both our hearts. The Owner is so nice, friendly and a warm heart. She has been so unbelievable amazing from the start.We are definitely going back to Living Jewel soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful weekend.

We really had an awesome weekend, from the minute we arrived up until we left. The owners is such a friendly and lovely couple, we felt at home from the start. Thank you Deidre and Sias for the treats, we really enjoyed it. The place was clean on arrival and had everything that we needed, this was the perfect place for the peaceful weekend we needed. Situated in a very nice area and a 3 minute walk from the beach. Thank you for putting so much passion and effort into your place, all of the best. Will definitely recommend this jewel.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike naweek.

Ons het regtig 'n wonderlike naweek gehad, vanaf die oomblik dat ons aangekom het totdat ons weg is. Die eienaars is so 'n vriendelike en pragtige paartjie, ons het van die begin af tuis gevoel. Dankie Deidre en Sias vir die lekkernye, ons het dit regtig geniet. Die plek was skoon by aankoms en het alles wat ons nodig gehad het, dit was die perfekte plek vir die vreedsame naweek wat ons nodig gehad het. Geleë in 'n baie mooi omgewing en 3 minute loop van die strand. Dankie dat jy soveel passie en moeite in jou plek geplaas het, alles die beste. Sal hierdie juweel beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Thank you so much for the kind words and you were lovely guests and made it such a pleasure to host you.

Fondest regards
Deirdre

Holiday on Harrier
Alex L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier oortref net die gasvrou en -heer se gasvryheid die volpunte-kwaliteit verblyf!

Living Jewel is 'n lewende juweel - veral vir 'n paartjie. Wees romanties en loop weg na Living Jewel ... die dubbel-stortgeriewe en gerieflike, gemaklike koninggrootte-bed en snoesige handdoeke spel luuks, die strand roep 'n hanetree ver, en weet verseker die gasvrou se persoonlike aandag en moeite gaan jou verras. Deirdre se gasvryheid is die sesde ster. Die eenheid is volledig toegerus met soveel sorg - van ontbytgraan tot by oorstokkies en alles tussenin! Hoekom lees jy nog hier? Bespreek nou dadelik, ja!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Ah, this is such an awesome inspiration for me. Thank you so much, I know we will see you again.

Have an amazing day and weekend.

Holiday on Harrier
Guenter A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guenter A
Saam met vriende

It was pleasure!

Very nice place! The owners are super friendly and helpful, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Holiday on Harrier se terugvoer

Thank you so much. I should be rating the wonderful guests who makes my job heaven on earth. Blessings to you and your family.

Holiday on Harrier
Gwendolene G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendolene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Ek beveel aan om ten minste een keer in jou lewe in hierdie asemrowende jeweel te bly. Die gasheer is net te dierbaar en die kamer is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Absoluut 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrierstraat 10, On Golden Mile, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa5eaa9c351528cd42939827ac7180392f50f9995fda93ae53448fe39d9fe9401ead577904dbfd2d3cdc616a34dec8e30fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 10 Harrier Street On Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721097981224 17.956885849213