Griekwastad Akkommodasie by Holkrans Guest Lodge | LekkeSlaap
+32

Holkrans Guest Lodge

Gastehuis
Die Provincial Suite
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim 42 m² Provincial Suite is 'n luukse gesinseenheid met 'n grasdak en 'n Franse plattelandse styl. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Dis in die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed, stapelbed en en suite-badkamer met 'n instapstort en bad. Die privaat ingang lei na 'n lowergroen tuin en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en braaigeriewe is by die eetkamer beskikbaar. Vars maaltye kan egter ook bestel word. Die luukse geriewe sluit DStv, lugversorging, toiletware, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër en WiFi in. 'n Valet-diens en toerusting is beskikbaar op versoek. Hierdie suite en die Queen-kamer kan saam bespreek word om as 'n gesinsuite met plek vir tot 6 gaste te dien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Vuurmaakhout.

Belasting en Ekstras

Vooraf bespreekte Aandete en/of ontbyt is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Vintage Suite
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Vintage Suite is 'n losstaande eenheid met 'n koninggrootte-bed/2 enkelbeddens en 'n volledige en suite-badkamer. Dis 30 m² groot en is in die hoofhuis se tuin. Die suite het elegante interieur met vintage meubels en outydse dekor. Dit beskik oor al die luukses om 'n rustige, privaat wegbreek te verseker. 'n Tuisgemaakte maaltyd kan op versoek bestel word en gaste wat eerder self wil sorg kan die braaigeriewe gebruik. 'n Valet-diens en toerusting is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Vuurmaakhout

Belasting en Ekstras

Vooraf bespreekte Aandete en/of ontbyt is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Queen-kamer
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid is 'n luukse privaat kamer met 'n skakeldeur, 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die tuin. Dit het 'n privaat ingang wat agter na die tuin lei. Hierdie kamer grens aan die Provincial-suite en dié eenhede kan gekombineer word om 'n gerieflike gesinseenheid te vorm. Hierdie kamer het 'n privaat ingang, en suite-badkamer met slegs 'n bad en 'n handstort, haardroër, satelliet-TV, lugversorging, keurige toiletware en koffie- en teemaakgeriewe wat verseker dat elke gas se besoek uitsonderlik en aangenaam is. 'n Tuisgemaakte maaltyd kan op versoek bestel word en gaste wat eerder self wil sorg kan die braaigeriewe gebruik. 'n Valet-diens en toerusting is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Vuurmaakhout.

Belasting en Ekstras

Vooraf bespreekte Aandete en/of ontbyt is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holkrans Plaas, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NzM1YzY5LTNkMTYtNDlkMi04YzQ3LTEzNWUzMGRhMmY5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 Farm Holkrans Groblershoop 8850 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.901996 22.592286
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za