Griekwastad Akkommodasie by Holkrans Guest Lodge | LekkeSlaap
+32

Holkrans Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Holkrans Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dean A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse en unieke oornagplekkie.

Baie gerieflike verblyf, met baie aandag aan gemak met goeie kwaliteit beddegoed en besonderse uitsig op die klipkoppie! Die swemdam is ook besonders.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Dean, baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit.

Holkrans Guest Lodge
Hugo B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelike ontvangs. Alles wat mens benodig is beskikbaar en die kos is uitstekend.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Hugo, ons waardeer dit.

Holkrans Guest Lodge
Henk En Riana P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk En Riana P
Gesin met klein kinders

Pragtige rusplekkie in die Noord-Kaap.

Wat 'n wonderlike plekkie het op ons gewag. Kan nie dink hierdie juweel sal mens in die Noord-Kaap vind nie. Ons is deur die vriendelike gasvrou ontvang. Die wooneenheid waarin ons oorgebly is pragtig gemeubileer. Alles silwerskoon en baie oulik ingerig. Die afsonderlike braai-area het indrukwekkende faktore wat ons verblyf net meer aangenaam gemaak het. Die braai-plekkie is so gerieflik ingerig. Dit was sommer super om daar oor te bly.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Henk en Riana. Dit was ons voorreg om jul te akkommodeer.

Holkrans Guest Lodge
Stuart S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart S
Gesin met klein kinders

Relaxed overnight stay.

Holkrans was ideally located for us, on our way to Namibia via Kimberley. We were made to feel at home by the host - a family run guesthouse. The attention to detail was amazing. The evening meal was a real treat. Really good value for money. The only negative, was that we could only stay one night and did not allow time to explore the area.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Thank you Stuart, we hope to see you again for a longer stay.

Holkrans Guest Lodge
Angela G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en gemaklik. 'n Goeie plek om die aand deur te bring.

Goeie oornagplek. Vriendelik, skoon en gemaklik. Ons het aandete bestel wat absoluut lekker was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, clean and comfortable. A great place to spend the night.

Great place to stop over. Friendly, clean and comfortable. We ordered dinner which was absolutely delicious.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Thank you Angela for your visit, and we hope to see you again.

Holkrans Guest Lodge
Marinda B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, uitstekend geleë sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Baie dankie aan Marita wat so vriendelik en behulpsaam was met ons soeke in die donker. Dis voorwaar 'n oase tussen die kliprandjies, baie mooi - puik verblyf.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Marinda, dit was my plesier en ons hoop om julle weer te sien.

Holkrans Guest Lodge
Dawie R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Gesin met tieners

Uitstekend!

Baie lekker kos, pragtige gerieflike kamer, vriendelike mense! Die beste kaaswors en koedoe Cordon Bleu!

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Dawie, dit was 'n plesier om jul te onthaal.

Holkrans Guest Lodge
Ian S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy.

Baie vriendelik ontvang by aankoms. Marieta het seker gemaak dat alles in orde was vir ons oornag verblyf. Kamer was baie netjies en 'n bonuspunt was die lugversorger vir die koue nag.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Ian, ek is bly julle kon gerieflik en warm slaap in ons koue Kalahari.

Holkrans Guest Lodge
Deon J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Matita en Ockie is great mense, so gasvry en soveel detail in die kamers, ons sal weer teruggaan!

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Deon, ons sien uit na jul volgende besoek!

Holkrans Guest Lodge
Lara L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil, bitter vriendelike diens.

Ons het so welkom gevoel en die kleinere detail het ons verblyf net soveel meer spesiaal gemaak. Lieflike kamers met 'n baie lekker braai area. Gevoel of ons by familie kuier. Sal dit beslis aanbeveel.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Lara, dit was ons plesier om jul te kon akkommodeer. Baie dankie.

Holkrans Guest Lodge
Belinda F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gerieflike en netjiese kamers.

Uitstekende oornagplek tussen Griekwastad en Groblershoop. Baie gerieflik.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Belinda, was lekker om jul te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer.

Holkrans Guest Lodge
Jan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met uitstekende diens

By Holkrans word mens op die hande gedra met vriendelikheid en goeie diens. 'n Juweel wat die moeite werd is om te besoek. Daar word baie aandag aan die fyn detail gegee en die kos was baie lekker.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie, Jan. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Holkrans Guest Lodge
Pieter V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met vriende

‘n Droom wat waar geword het.

Om in die Karoo nag in die bos langs ‘n vuur weg van alles te wees onder die sterre hemel met n glas rooiwyn en jou geliefde - nou is ek sommer lus om terug te gaan!

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Pieter, dis 'n voorreg om dit met julle te kon deel.

Holkrans Guest Lodge
Stoffel E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stoffel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het oorgeslaap om die rit van Gauteng na die Boesmanland te onderbreek. Ek was baie tevrede met die verblyf.

Ons het ongelukkig nie veel tyd gehad om by Holkrans rond te loop nie en die weer was nie baie lekker nie maar ek dink mens sal dit geniet as jy 'n paar dae kan oorbly en die staproetes geniet. Ons het 'n baie lekker groot ontbyt genuttig. Omdat die weer sleg was het ons ontbyt in die eetkamer geniet. Die antieke meubels is van besondere goeie kwaliteit en is in 'n baie goeie toestand.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jul waardering Stoffel!

Holkrans Guest Lodge
Rian O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian O
Gesin met tieners

Asemrowend

Baie rustig mooi. Lekker ontspannend.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Rian, ons hoop julle kom kuier weer.

Holkrans Guest Lodge
Mari M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stilte met al die basiese geriewe.

Huisie is op 'n koppie in die wildskamp. Lekker stil. Het groot vuur gepak en later gebraai. Warm water werk met 'n donkie sisteem maar baie effektief. Stoof is gas en ligte op batterye. Net die yskas het nie gewerk nie. Baie lekker oornag.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Stefan ons is bly jul het lekker gekuier. Ons sal die yskas probleem uitsorteer.

Holkrans Guest Lodge
Linda B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met vriende

'n Unieke natuurervaring.

Dit was heerlik om in die chalet bo-op die koppie oor te slaap. Alle fasiliteite was netjies en goed toegerus. Dis 'n pragtige ligging met 'n unieke atmosfeer. Die eienaars het ons baie hartlik ontvang en was behulpsaam. Die ontbyt was smullekker.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Linda, dit is ons voorreg..

Holkrans Guest Lodge
Paul L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met vriende

Heerlik, heerlik, heerlik!

Alles was uit die boek uit! Wonderlike ligging in die wildkamp. Wat 'n ervaring van rustigheid en vrede! Dankie, dankie!

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie, ons hoop jul kan weer hier kom ontspan.

Holkrans Guest Lodge
Paul L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met vriende

Skitterend!

Net lekker op die duin!

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Paul, ons is bly ons kon bydrae tot 'n lekker kuier!

Holkrans Guest Lodge
Rene V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer, fantastiese aandete, vriendelike gasvrou - puik oorslaapplek!

Sien sterre.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie, Rene!

Holkrans Guest Lodge
Pieter E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd om te besoek.

Die ontvangs was persoonlik en vriendelik. Die kamer was 'n wonderlike aangename verrassing met baie bederfies. Ons het aandete en ontbyt gehad. Aandete was 'n heerlike, smaakvol voorbereide bord boerekos. Heerlik! Ons het in die lapa geëet en die atmosfeer was feestelik (en romanties!) met al die liggies en die kerse. Ontbyt varsgemaak en oorgenoeg. Baie dankie Marita, dit was regtig lekker om by julle te bly

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle twee te kon onthaal.

Holkrans Guest Lodge
Piet V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Hierdie mense kan! Skoon. Netjies. Ruim. Vir wat jy kry in ruil vir jou geld is hierdie 'n "bargain". Instede van ontbyt het ons gevra vir padkos. Uitstekende kwaliteit en sommer genoeg vir aandete ook. Sal definitief weer hier oorslaap indien ons in die geweste reis. Dankie Maritha en Gielie.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Piet, dis ons plesier!!

Holkrans Guest Lodge
Annette S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met vriende

Heerlik en ontspanne. Baie gasvry!

Oase tussen twee klein dorpies. Ideaal vir oornag oppad na die Oorgrenspark toe. Sal beslis weer hier oornag.

Holkrans Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Annette, ons sien uit om jul weer te sien.

Holkrans Guest Lodge
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holkrans Plaas, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2NzM1YzY5LTNkMTYtNDlkMi04YzQ3LTEzNWUzMGRhMmY5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 Farm Holkrans Groblershoop 8850 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.901996 22.592286
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za