Dullstroom Akkommodasie by Hollies Place | LekkeSlaap
+11

Hollies Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje Nassau-street 202, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hollies Place bied gerieflike oornagverblyf in die lowerryke tuine van die eienaars se eiendom in Dullstroom, in die Hoëveld van Mpumalanga. Dullstroom is die ideale oornagstop op pad na die Krugerwildtuin, Limpopo en Mpumalanga se Laeveld.

Verblyf is beskikbaar in die Opperder-kothuis en die Kolgans-eenheid. Opperder is 'n tweeslaapkamereenheid met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer in albei slaapkamers, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea wat na 'n houtdek lei. Die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort.

Kolgans is 'n knus oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Daar is 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voetslaan, voëlkyk en kunsvlieghengel in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oranje Nassau-street 202, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranje Nassau-street 202, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5dc9b0e6e17657c3c5194e2fa951d4f5dd91e258c48e6b5051d8346596bf24d6de38ef3b1591ce08c27240ee01e0ab9dd61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 202 Oranje Nassau Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.413886311303 30.109378487836
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za