Hollies Place
Beskrywing
Hierdie oopplan-tuineenheid het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie met ‘n oondjie, ketel en 'n tafel met sitplek vir 2. Die eenheid het ook 'n kaggel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Die eenheid is ongelukkig nie ten volle toegerus vir selfsorg nie, maar het wel verhit-en-eetgeriewe.
Belasting en Ekstras
Bring asb eie hout vir die kaggel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Opperder is 'n ruim tweeslaapkamer-eenheid in die eienaar se lowerryke tuin. Hierdie selfsorg-eenheid se eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Beide slaapkamers het en suite-badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en die tweede badkamer het net 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die stoep het 'n gasbraai en 'n uitsig op Suikerboskop.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Bring asb eie hout vir die kaggel.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje Nassau-street 202, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom