Hollies Place
Opsomming van Resensie
Carien W - Des 2020
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly. Alles wat ons benodig het was daar.
Hollies Place's terugvoer
Baie dankie Carien. Kom kuier gerus weer by ons.
Madeléne en Christo.
Madelein C - Des 2020
Gemiddeld
Uitstekende diens en waarde vir geld!
Jacques L - Des 2020
Gemiddeld
Dit is 'n netjiese eenheid en die wonderlike gasvryheid het die kuier 'n plesier gemaak.
Hollies Place's terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde Jacques. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Groete,
Madelene
Danie W - Nov 2020
Gemiddeld
Tranquil.
Hollies Place's terugvoer
Dankie Danie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Belinda V - Okt 2020
Gemiddeld
Jy kry waarvoor jy betaal!
Hollies Place's terugvoer
Hallo Belinda, ek is jammer dat julle ‘n onaangename ondervinding gehad het. Ek het ‘n familie krisis gehad en kon julle ongelukkig nie self ontvang nie. Ek vra omverskoning dat alles nie reg was vir julle nie.
Ek wil graag vir julle ‘n gratis naweek aanbied indien julle dit sal oorweeg om weer te kom.
Weereens jammer.
Vriendelike groete
Madeléne
Stefan J - Sep 2020
Gemiddeld
Ja man! Dit was lekker!
Hollies Place's terugvoer
Dankie vir al ons baie sterre, Stefan!!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oranje Nassau-street 202, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom