Hollowlegs

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hollowlegs is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met wonderlike see-uitsigte. Dit is net 140 m van die getypoel af en 'n kort entjie se stap na Rocky Bay. Die kothuis is naby verskeie geriewe, haaihokduik- en diepseeduik-geleenthede, rots- en brandervisvang, asook fiets- en voetslaanroetes.

Die kothuis het sy eie ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, ander klein toebehore, breekware en eetgerei. Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n stoep lei en wat oor ingeboude braaigeriewe beskik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het sy eie oprit, en veilige parkeerplek is agter 'n motorhek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Hollowlegs sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hollowlegs gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za