Holly Close Loft
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jan 2021 tot 31 Mrt 2021.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holly-singel 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R890R668 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Holly Close Loft is in 'n rustige doodloopstraat in Bellville geleë.
Dié moderne solder-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Die woonstel lei na 'n balkon. Braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n hek met 'n elektriese heining is beskikbaar.
Die woonstel is ongeveer 800 m vanaf die N1-hoofweg, 1,2 km vanaf die R300, 26 km vanaf Kaapstad se middestad en 1 km vanaf die Sanlam hoofgebou en Metropolitan-gebou.
Slaapplek
’n Bespreking by Holly Close Loft sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Holly-singel 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
- Gaste dink Holly Close Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holly-singel 11, Bellville, Kaapstad, 7535, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom