Home Away

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Home Away is 'n bekoorlike vakansiehuis in Pinehurst, 'n rustige woonbuurt in Durbanville. Dié woonbuurt is lekker naby winkelsentrums, wynplase en restaurante.

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed en deel 'n badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kooktoebehore. Addisionele geriewe sluit 'n braai-area, TV, wasmasjien, skottelgoedwasser, alarm en 'n dubbelmotorhuis in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynplase, Durbanville se gholfklub, Grand West Casino, Galileo Opelugteater en Tygervallei Winkelsentrum in.

Slaapplek

'n Bespreking by Home Away sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Home Away gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za