Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Away From Home – 3 Gino’s

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 835 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Home away from home – 3 Gino’s is 'n pragtige selfsorg-eenheid in Clarens, net 5 minute se ry van die middedorp af. Johannesburg is net 300 km ver en die dorpie skuil aan die voorheuwels van die Malutiberge.

Die eenheid bied al die nodige geriewe, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die gesellige sitarea het 'n pragtige kaggel en WiFi asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Twee klein troeteldiere word toegelaat teen ekstra koste per troeteldier per nag, maar gaste moet asb. daarop let dat daar nie 'n heining om die erf is nie. Enige skade wat deur gaste se hond veroorsaak word sal op die gaste se onkoste wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Away From Home – 3 Gino’s sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Home Away From Home – 3 Gino’s
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 138

Jaar gelys 8

Ligging

  • Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Home Away From Home – 3 Gino’s het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 835
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 835
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2677f0d08f68c457ec8db4a1edf3acae18dd7ed0908f45d05cf1c9b4ab235062797e39db31b5b7bdac644c08a1566b4e5e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 835 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Land Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.50501498365 28.419409460783
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem