LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home Away From Home | LekkeSlaap
+10

Home Away From Home

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marthiestraat 18, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Home Away From Home is 'n gastehuis in die voorstad Sonheuwel in Nelspruit in 'n rustige doodloopstraat. Dit is gerieflik naby die MediClinic asook inkopiesentrums. Dit bied 'n uitsig oor die natuurreservaat wat ryk is aan natuurlewe.

Dié gastehuis bestaan uit 2 dubbelkamers wat 'n badkamer deel. Elke kamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n spieëltafel. Die kamers kan apart of die gastehuis kan as geheel bespreek word. Daar is 'n aparte toilet en die badkamer het 'n bad en stort.

Die leefarea en kombuis het 'n oopplan-uitleg.Daar is 'n ontbythoekie, eetkamer en sitkamer met TV. Daar is ook veilige parkeerplek vir een voertuig in 'n toesluitmotorhuis, asook parkeerplek agter die elektroniese hek. Die eenheid het ook 'n alarmstelsel. Gaste kan die swembad en braaigeriewe in die lowergroen tuin benut.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Away From Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Home Away From Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marthiestraat 18, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Home Away From Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marthiestraat 18, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXK75O3YDkmjwgNANlA1Y0BOLPgGYKpzWJaYNGWHWmlDNZydVxe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 18 Marthie Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.497408003 30.979293847885
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!