LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home from Home | LekkeSlaap
+7

Home from Home

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Home from Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helena V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V
Enkelreisiger

Gemaklik en veilige oornag woonstel.

Veilig, volledig toegeruste woonstel. Alles wat jy nodig het. Eienaars het my op baie kort kennisgewing geakkommodeer sonder enige problem. Parkeerplek onder afdak. Sal weer by hulle tuisgaan. Dankie!

Home from Home's terugvoer

Hi Helena

Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien jou gou weer.

Home from Home
Ria M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M
Enkelreisiger

Slegs 'n oorslaapkuier op my reis van Kaap na Mpumalanga. Ideaal!

Reëlings was perfek, die gasvrou het gesorg dat alles gerieflik en in plek is. My voertuig was veiling. Baie dankie.

Home from Home's terugvoer

Hi Ria,
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Home from Home
Barbara S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Enkelreisiger

Gerieflik.

Spasie is heerlik. Skoon netjies.

Home from Home's terugvoer

Hi Barbara,
Dankie vir die positiewe terugvoer

Home from Home
Enrico V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico V
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies! Vriendelike mense.

Plek was groot, mooi en netjies. Vriendelike mense en veilig.

Home from Home's terugvoer

Hi Enrico,
Dankie vir die positiewe terugvoer

Home from Home
Lucia P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia P
Enkelreisiger

Heerlik en rustig.

Oulike plek, baie rustig en maklik bereikbaar.

Home from Home's terugvoer

Hi Lucia
Dankie vir die positiewe terugvoer

Home from Home
Lulu G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu G
Saam met vriende

Excellent service strategically located.

I always stay here to be near the University of Free State and it has proven to be very convenient. Add to that the friendly environment and atmosphere makes it comfortable to stay here. I have already recommended to friends and family.

Home from Home's terugvoer

Dear Lulu,
Thank you for the positive feedback

Home from Home
Ndiambani N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndiambani N

Value for money.

Thebownee was welcoming and she made me feel comfortable.

Home from Home's terugvoer

Dear Ndiambani,
Thank you for the positive feedback.

Home from Home
Liza A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza A
Enkelreisiger

Fantastiese verblyf.

Heerlike verblyf, sal definitief aanbeveel. Baie dankie.

Home from Home's terugvoer

Hi Liza,
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Home from Home
Lydia S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S
Enkelreisiger

Heerlik en baie rustig en stil.

Dit was so rustig en stil, ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Home from Home's terugvoer

Hi Lydia,
Dankie vir die positiewe terugvoer.

Home from Home
Linda L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en ruim.

Netjies, skoon en ruim, goeie waarde vir jou geld.

Home from Home's terugvoer

Hi Linda,

Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Home from Home
Moleboheng M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moleboheng M
Enkelreisiger

Excellent service with exceptional hosts.

Comfortable and homey feel. Definitely coming back for another stay.

Jeanette U - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette U
Gesin met klein kinders

Perfection!

We had a perfect stay at Home from Home. It honestly was like being at a home away from your home. We had everything we needed and felt very safe. I will definitely stay at home from home again! Thank you so much!

Jannie E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie E
Saam met vriende

Soos huis - weg van permanente huis.

My tweede verblyf hier. Sal enige tyd dit weer gebruik met besoek in Bloemfontein.

Home from Home's terugvoer

Hi Jannie,
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit na julle volgende oorbly by ons.
Vriendelike groete,
Eleanor

Home from Home
Patricia M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding accommodation.

We had a wonderful stay.

Home from Home's terugvoer

Thank you, see you soon again.
Kind regards,
Eleanor

Home from Home
Koos J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos J
Enkelreisiger

Ek het heerlik gebly.

Ek kan hierdie woonstel langs die eienaars se huis aanbeveel vir enige iemand wat 'n netjiese en skoon plekkie soek. In 'n rustige area.

Home from Home's terugvoer

Baie dankie Koos, sien jou sommer vinnig weer.

Home from Home
Elrika G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrika G
Besigheidsreis

Pragtige selfhelp-kothuis, met vriendelike mense!

Die kothuis is naby alles wat nodig is. Eleanor, die eienaar, is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis Home from Home aanbeveel vir enige iemand.

Home from Home's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop ons sien jou gou weer, Elrika.

Vriendelike groete
Eleanor

Home from Home
Mercia S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia S
Enkelreisiger

Baie goeie verblyf. Hoogs aan te beveel.

Het verblyf geniet. Was smaakvol toegerus, veilig gevoel al was ek alleen. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Home from Home's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Home from Home
Sean H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H
Enkelreisiger

Baie lekker plek met baie ruimte en vriendelike gashere.

Die plek is ruim, skoon en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Dis die tipe plek waarin jy maklik sal kan bly vir 'n vakansie. Dis regtig die moeite werd.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place with a lot of space and friendly hosts.

The place was spacious, clean and well stocked with everything one needs. It's the type of place you could easily live in and for a holiday place it's really worth it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Annelie O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O
Enkelreisiger

Pleasant stay.

The flat was spacious and the kitchen was well-equipped with various appliances. I had a wonderful stay.

Home from Home's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.

Home from Home
Melvena C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena C
Enkelreisiger

Dit was heerlik rustig, warm vriendelike ontvangs. Heerlik gebly.

Ek sal enige tyd weer by Home from Home gaan bly!

Home from Home's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.

Home from Home
Sive N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sive N

Beautiful, neat and quiet self catering guest house in a safe area.

Beautiful, neat and quiet self catering guest house in a safe area. Very affordable and close to local pharmacy and Spar. Great hospitality and I will definitely be going back.

Peter B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Enkelreisiger

Vriendelik, netjies, stil en skoon.

Sien sterre.

Home from Home's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word waardeer.

Home from Home
Mathilda A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda A
Enkelreisiger

Dit was so lekker stil en rustig, ek wou nie weer huis toe kom.

Defnitiewe aanbeveling! Was lekker om in die stilte kon ontspan.

Home from Home's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Home from Home
Gp G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gp G
Besigheidsreis

Netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal weer gebruik maak van dié plek.

Sien ster-gradering.

Home from Home's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Ons sien uit daarna om jou weer te akkommodeer.

Home from Home
Henriette F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette F
Gesin met tieners

Dit was 'n baie aangename plekkie.

Dit was 'n baie aangename en netjiese plek.

Home from Home's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer.

Ons sien uit daarna om jou weer te akkommodeer.

Home from Home
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Versterstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjU4NmExLTk3YmYtNDdkNS05ZDM2LWVjZjkwZTMwNzdjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (vir 4 persone) 25 5 1 5 6 Verster Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -29.125378891195 26.173679530621
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!