Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Grown

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home Grown is in die hartjie van Hermanus en is stapafstand vanaf Langbaaistrand en 5 minute se ry vanaf die middedorp.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Home Grown Family Unit en die Home Grown Overnight Room.

Home Grown Family Unit het 1 slaapkamer en is geskik vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die sitarea het 'n slaapbank. Die hoofbadkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander kamergeriewe sluit 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Die eenheid het 'n dek met braaigeriewe en 'n swembad.

Home Grown Overnight Room is geskik vir 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Die kamer is vir oornagdoeleindes en sluit nie die ander geriewe in en om die hoofhuis in nie.

Gaste kan die area verken en op die strande ontspan. Die dorp se besienswaardighede is nie te ver van die eenhede af nie en as gaste terugkom kan hulle lekker swem en braai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 26 resensies vir Home Grown
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 8

Ligging

  • 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home Grown het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7de Straat 67, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwNGVkY2JhLWViNTEtNDc4Ny04OTIyLTNjYWU1MzI5MDM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 67 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.406048 19.277027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem